‘n Kondoom wat aan die Sweedse polisie gegee deur een van Julian Assange se beskuldigers bevat nie die WikiLeaks-stigter se DNS nie, het forensiese wetenskaplikes bevind. Assange se prokureurs het aan die lig gebring dat die geskeurde kondoom, wat ondersoek is deur die personeel by twee forensiese laboratoriums, nie afdoende bewys bevat dat Assange dit
Zuma moet parlement inlig oor Weermag en Polisie
“Pres Jacob Zuma is volgens die grondwet verplig om die parlement in te lig indien die Weermag in samewerking met die Polisie aangewend word. Die indruk is dat die Weermag die afgelope naweek in samewerking met die Polisie in die Rustenburg/Brits-gebied aangewend is. In so geval bepaal artikel 201 (3) van die grondwet duidelik dat
Lees verder: Zuma moet parlement inlig oor Weermag en Polisie
Romney droom van kernwapens
Washington gaan honderde miljarde dollar oor die volgende dekade spandeer om sy verouderende kernarsenaal op te knap. Die uitdaging kom terwyl die Amerikaanse regering $1,2 triljoen in die federale begroting moet terugsny oor die dieselfde tydperk. Die Washington Post berig dat planne vir ‘n volskaalse hervorming van die land se arsenaal aan die gang is.
Weermag, polisie ontplooi in SA se ergste krisis sedert ’94
Die weermag is Saterdag in Marikana in Noordwes ontplooi om te help om stakende myners te ontwapen. Dit is die ergste krisis in Suid-Afrika sedert die ANC-regering in 1994 aan bewind gekom het. Swaar gewapende polisielede het vroegoggend op die mynhostel toegeslaan om pangas, messe, knopkieries en stokke te gekonfiskeer. Oproeriges is met traangas en
Lees verder: Weermag, polisie ontplooi in SA se ergste krisis sedert ’94
Cronjé herhaal PRAAG se waarskuwing oor DA
Die DA se ondersteuners moet hulle staal, sê Frans Cronjé van SAIRA. Hy het ‘n standpunt herhaal wat Praag al lank reeds huldig en lesers hier oor waarsku: Wit Afrikaanse kiesers gaan verraai word deur Helen Zille. Soos Cronjé dit stel: Die DA is “ten opsigte van sy partybeleid op koers is om dieselfde rassistiese
Vlaag anti-Japannese opstande ruk China
Woedende Chinese betogers teiken Japan, om China se soewereiniteit oor ‘n eilandketting in die waters tussen die twee lande te erken. Verlede week het die Japannese regering gesê die Diaoyu, of Senkaku eilande is gekoop van ‘n private Japanese familie. Die skuif het die Chinese regering briesend gelaat, wat nou nuwe kartering ingedien het om
Vierde myn staak bedrywighede
Sewe mense is in hegtenis geneem deur die polisie buite die Aquarius Platinummyn in Rustenburg Vrydag. Dit is die vierde myn wat bedrywighede staak weens ‘n uitgerekte arbeidsdispuut. Die arrestasies het binne ure van die minister van justisie, Jeff Radebe waarskuwing gelom dat die regering nie langer die geweld, dreigemente en intimidasie in die mynbousektor
Die foto van Kate wat werklik skok
Die Hertog en Hertogin van Cambridge sal regstappe teen die Franse tydskrif Closer neem oor die publikasie van naakfoto’s van die hertogin, het Clarence House gesê. Die skindertydskrif het gedrukte foto’s van Kate vrygestel wat geneem is tydens die egpaar se private vakansie in Frankryk. Die skandaal kom te midde van die egpaar se besoek
Alyssa Botha (13) vermoor deur lid van geheime krygsmag – vrygelaat deur polisie
Tydens die ondersoek na nog ‘n skietery gisteraand op bure van die Bothas te Muldersdrift wie se dogter Alyssa (13) verlede week vermoor is, het aan die lig gekom dat haar moordenaar ‘n lid van die geheime jeugkrygsmag is waaroor PRAAG vroeër vandag berig het. Gister is hy en nog vier verdagtes egter deur die
Lees verder: Alyssa Botha (13) vermoor deur lid van geheime krygsmag – vrygelaat deur polisie
VSA se buitelandse beleid in puin
Duitse kommentators het Vrydag die geweld en die implikasies daarvan vir die Amerikaanse buitelandse beleid ontleed. Die slotsom is dat die VSA se buitelandse beleid in puin lê. Die sentrum-regse Frankfurter Allgemeine Zeitung skryf: “Die moord van ‘n ambassadeur in Libië en die aanvalle op die Amerikaanse diplomatieke missies in ander Arabiese lande sal seker
