Die moordverhoor na die dood van die gewilde kampioenbokser, Corrie Sanders, duur vandag voort. Die drie Zimbabwiërs, wat verdink word van die moord op Sanders, het in Mei in die Pretoriase hooggeregshof skuld ontken op sy moord. Paida Fish, Chris Moyo en Samuel Mabena het onskuldig gepleit op aanklagte van moord, poging tot moord, roof met
‘Grondgryp in Pretoria is wettig’
Die EFF het Woensdag aan Sapa gesê daar is niks onwettig aan die grondgryp by Nellmapius, oos van Pretoria, nie. “Daar is niks fout daarmee nie. Indien die regering sloer om grond aan mense toe te ken, moet hulle dit beset,” het Floyd Shivambu, EFF-hoofsweep, aan verslaggewers by die parlement gesê. Die hoofsweep van die Tshwane-metroraad,
Swak diens en banier eindig in die hof
Die selfoondiensverskaffer Cell C, wat ‘n kliënt met ‘n swak kredietrekort opgesaal het, het die hof genader daaroor. ‘n Banier wat na Cell C verwys as die mees nuttelose diensverskaffer in Suid-Afrika is glo “lasterlik en daarom onregmatig”, het die hooggeregshof in Johannesburg Woensdag gehoor. Christopher Whittcuut, Cell C se regsverteenwoordiger, het dié redes aangevoer dat
Media24 adverteer afwykings as nuuswaardig
Parafilie (van die Griekse para παρά = naaste en -philia φιλία = vriendskap) is die versamelnaam van ‘n groep seksuele handelinge wat afwykend van heersende norme is. Beeld het dit Donderdag as ‘n soort advertensie in ‘n hoofberig gebruik, wat die vermoede verder versterk dat die koerant besig is met ‘n donker projek. Parafilie kan van onskadelike
Afrikaans is Groot in volle vaart!
Afrikaans is Groot (AIG), die Afrikaanse musiekkonsertreeks wat Vrydag in Pretoria begin, sal nie deur die ANC-jeugliga ontwrig word nie. Die uitvoerende burgemeester van Tshwane, Kgosientso Ramokgopa, het intussen ‘n uitnodiging aanvaar om van die konserte by te woon. Die organiseerders het veiligheidsmaatreëls in plek gestel om te verseker dat kaartjiehouers nie verontrief sal word deur die ANC-jeugliga
Ou aap nie meer snaaks
In sy uitgawe van 11 November plaas Die Burger ‘n soort van debat, of bespreking dan, van die DA se Dianne Kohler-Barnard en, glo dit as u wil, sy Edele R.F. Botha, oor die geheimsinnighede rondom die sg. Nasionale Sleutelpunte. Enige plek of instansie waaroor die ANC bewind die mond van die media wil snoer,
Verkragting die nuwe polisiesport
Volgens die Onafhanklike Polisie Ondersoekdirektoraat (OPOD) het die aantal klagtes van verkragtings wat deur polisielede gepleeg is in ses maande (April – September 2014 teenoor dieselfde tydperk in 2013) met 25% toegeneem en verkragtings van persone in aanhouding het met 160% toegeneem. Die OPOD het hierdie statistiek bekend gemaak in ’n voorlegging aan die portefeuljekomitee
Ebola eis nog ‘n slagoffer in Mali
Ebola het nog ‘n slagoffer in Mali geëis. ‘n Gesondheidswerker wat ‘n ebola-pasënt van Guinee behandel het, het die tweede persoon geword om in die land aan die virus te sterf. Die kliniek in Bamako waar die gesondheidswerker gewerk het, is intussen deur die polisie afgekordon. Die gesondheidswerker het ‘n man wat van Guinee gekom het by
Oorskot van kerkrampslagoffers uit Nigerië verwag
Die oorskot van 85 persone van Suid-Afrika wat in Nigerië gesterf het toe ‘n gebou by TB Joshua se Synagogue Church of All Nations ineengestort het, sal na verwagting hierdie naweek huis toe gebring word. Die minister in die Presidensie, Jeff Readebe sê lede van die weermag, polisie en die department van gesondheid is in
Lees verder: Oorskot van kerkrampslagoffers uit Nigerië verwag
Geld begin praat in Cosatu
Cosatu sal meer as R1 miljoen per maand aan ledegeld moet inboet nadat die sentrale uitvoerende komitee besluit het om Numsa te skors. Numsa se geraamde bydrae is R1 022 000 per maand uit ‘n affiliasiefooi van R2.92 wat elk van sy nagenoeg 350 000 lede maandeliks betaal. Dit beteken Cosatu kan meer as R12 miljoen jaarliks verloor sonder Numsa. Cosatu se uitvoerende
