Boeremag gevonnis

Die hofsaal was stil toe regter Eben Jordaan die vonnis, eintlik swak politieke toespraak, begin aflees het van sy skootrekenaar. Negentien van die 21 Boeremag-lede is Dinsdag tot tussen vyf en 30 jaar tronkstraf gevonnis in die saak wat belastingbetalers meer R36 miljoen gekos het. Al die mans is verlede jaar skuldig bevind aan hoogverraad,

Lees verder: Boeremag gevonnis

Ambulanse by braaiplek, beseerde sterf

Die Oos-Kaapse gesondheidsdepartement is bekommerd oor die  “misbruik van die ambulansvloot” nadat twee ambulanse die naweek by ’n gewilde braaiplek opgemerk is. “Ons is bekommerd oor die gedrag van sommige van ons beamptes,” sê ’n woordvoerder, Sizwe Kupelo. Die voertuie is gesien by Ebuhlanti se strandgebied, ’n gewilde partytjie- en braaiplek. ’n Foto op die

Lees verder: Ambulanse by braaiplek, beseerde sterf

China zoekt islamitische minderheid na botsing

De politie in Peking is in verband met het auto-incident op het Plein van de Hemelse Vrede op zoek naar twee verdachten uit Xinjiang. De verdachten zijn vermoedelijk Oeigoeren: een islamitische minderheid die zich achtergesteld voelt. De politie heeft ook de kentekens van vier auto’s bekendgemaakt, ook uit Xinjiang, die met de verdachten in verband

Lees verder: China zoekt islamitische minderheid na botsing

Universiteit Antwerpen ontruimd vanwege bom

De valse bommelding van gisteren bij de Universiteit Antwerpen komt van radicale moslims. Dat melden verschillende Belgische media op grond van bronnen bij justitie. Bij de Universiteit Antwerpen kwam gisteren een mail binnen waarin stond dat er een bom af zou afgaan. Omdat niet duidelijk was waar de bom precies lag, werden alle gebouwen ontruimd.

Lees verder: Universiteit Antwerpen ontruimd vanwege bom

Selfmoordaanval op Tiananmenplein vermoed

Die Chinese regering vermoed ’n voorval Maandag waarin ’n voertuig in voetgangers in Tiananmen-plein geploeg het, was ’n selfmoordaanval. Vyf mense, onder wie drie insittendes in die voertuig, is dood en minstens 38 mense is beseer, maar geen amptelike aankondiging is nog gemaak oor of dit ’n aanval of ’n ongeluk was nie. “Dit lyk

Lees verder: Selfmoordaanval op Tiananmenplein vermoed

Zuma vertel die Rooi Barette wie geveg het

Pres. Jacob Zuma het die afgelope naweek in die Oos-Kaap ’n dwarsklap na die Ekonomiese Vryheidsvegters (EFF) gemik. “Sommige sê hulle veg vir ekonomiese vryheid. Wie onderdruk hulle ekonomies? Van wie soek hulle ekonomiese vryheid?” het Zuma volgens DispatchOnline gesê. “Net die ANC het aan Suid-Afrika vryheid gebring. Toe dit tyd was om te veg,

Lees verder: Zuma vertel die Rooi Barette wie geveg het

Waarheen is die Intelligensiediens se miljarde?

Collins Chabane, minister in die presidensie, het erken dat die verslae van die parlement se staande komitee oor intelligensie reeds die afgelope drie jaar nie deur die presidensie ontvang is nie. Suid-Afrika se intelligensie gemeenskap het sedert 2010 sowat R18 miljard bestee, maar niemand weet waarop nie. Die wet op intelligensie-oorsig bepaal egter dat die

Lees verder: Waarheen is die Intelligensiediens se miljarde?

ANC gaan by Amerikaanse Kongres kla oor terreurlys

Suid-Afrika se ambassadeur in Amerika, Ehrahim Rasool, sê hy werk daaraan om die Amerikaanse Kongres te oorreed om die kwessie van Suid-Afrikaners – wat steeds op die Amerikaanse terreurlys is – omvattend te bespreek. Tot 1989 is die ANC deur die Pentagon en die CIA gelys as ‘n terroristeorganisasie.  In 2002 is ‘n Amerikaanse visum

Lees verder: ANC gaan by Amerikaanse Kongres kla oor terreurlys

Zuma vra ‘patriotiese nuus’

Die Presidensie sê hy wil nie balans en regverdigheid ondermyn in sy versoek om meer patriotiese nuusberiggewing nie. President Jacob Zuma het in antwoord op ‘n Parlementêre vraag gesê sy versoek vir meer patriotiese nuusdekking behoort nie vertolk te word as ‘n poging om met redaksionele onafhanklikheid in te meng nie. Zuma sê die ontbloting

Lees verder: Zuma vra ‘patriotiese nuus’

Boeremaglede vandag gevonnis

Die 20 veroordeelde mans in die dekadelange Boeremagverhoor sal vandag weet wat hulle lot gaan wees wanneer regter Eben Jordaan sy vonnisoplegging voortsit. Die regter het gister sy vonnisoplegging in die Noord-Gautengse Hooggeregshof in Pretoria opgeskort, nadat hy eers die getuienis ter versagting en verswaring van vonnis opgesom het. Die Boeremaglede is reeds skuldig bevind

Lees verder: Boeremaglede vandag gevonnis