Die Presidensie sê hy wil nie balans en regverdigheid ondermyn in sy versoek om meer patriotiese nuusberiggewing nie.
President Jacob Zuma het in antwoord op ‘n Parlementêre vraag gesê sy versoek vir meer patriotiese nuusdekking behoort nie vertolk te word as ‘n poging om met redaksionele onafhanklikheid in te meng nie.
Zuma sê die ontbloting van korrupsie op ‘n regverdige en gebalanseerde wyse tel ook as patriotisme.
Zuma het in antwoord op ‘n vraag van COPE – oor of die regering beplan om die SAUK as die voorste uitsaaier met sogenaamde patriotiese verslaggewing te vestig – gesê die versoek was aan die media in die algemeen en nie spesifiek aan die openbare uitsaaier gerig nie.
President Zuma en sy eweknie in die Demokratiese Republiek van die Kongo, Joseph Kabila, sal vandag ‘n verdrag om die Groot Inga-dam-projek te hernieu, onderteken.
Dié projek het die potensiaal om krag aan die helfte van Afrika te voorsien.
Die Minister van Internasionale betrekkinge, Maite Nkoana-Mashabana sê beleggers is gereed om dit te befonds, omdat dit ‘n belowende projek is wat goeie opbrengste beloof.
Wanneer dit voltooi is sal dit die tweede grootste hidro-elektrisiteitsprojek in die wêreld wees. – RSG

Hier kom die krag verhoging. wat niemand meer kan bekostig nie.
Die Kongo rivier het genoeg hidro kapasiteit om die hele afrika en ‘n derde van europa se krag te voorsien het ek ‘n tyd gelede in ‘n studie gelees. Die projek wat hulle nou weer onderteken het so ‘n klompie jare gelede skipbreuk gely a.g.v beleggers wat nie gevind kon word nie – Eskom was veronderstel om een van die te wees en het kop uitgetrek – seker eers weer met eie agendas besig gewees.
Daar was ‘n reuse bohaai oor die hele storie – ek sal maar in die ou Watt-Now (die SAIEE) se tydskrif gaan soek vir die artikel.
Die krag wat hiermee opgewek word sal goedkoper wees as die steenkoolkrag wat eskom tans insit.
En as daar nie patriotiese nuusberiggewing gegee kan word nie? Daar kan mos nie van ons verwag word om patrioties te wees as ons so ingedoen word deur E-Toll, Super Kraal, BEE, EFF se haatspraak, tender bedrog ens.
Miskien verstaan hy nie die betekenis van patrioties nie. Ons weet mos hy kan nie lees nie en dis ‘n groot woord.
Al wat hy kan gee wanneer hy “speech” is daai middelvinger om daardie bril wat ‘n ornament is reg te skuif.
Dis vir my elke keer iets om na uit te kyk as die klonkie opkom…..wag vir die vinger…….nooouuuuuu ….daars hy!
Haha en dit lyk my daai is ‘n multi-purpose vinger!!
Voorwaar!!!! Gesien hoe getrain is daai vinger neus se kant toe?
Hier begin die snotstories alweer!
Neeee ons maatjie is nie hier nie!
Ek gaan haar bietjie mail, sommer nonsens, twee dae in ‘n ry!
Ja sê vir mêdem jy het ‘n vol stem om haar te kontak en te sê om haar gaai in rat te kry terug blad toe!!
Ja baas. Vol stem sê jy.
Ja ‘n vol stem van al haar volgers!!!!hie hie….love die ja baas!
Ja sê vir haar die kinders begin nou al onder mekaar baklei en sy moet asb kom orde bring hier!
Haha neus se kant toe?
Die vinger word gebruik om hulle gedagtes te verander.
Jy weet soos “Change hulle mind”
Maar meestal word die vinger gebruik om die kyker se aandag af te trek van die khak wat by die mond uitkom!
Ek luister vanmore na een of ander speech wat die ding gegee het en ek kry skaam om te sê hy praat namens my met mense oorsee!!! Genade….geen wonder hulle dink niks van ons nie!
Nee moet nie skaam kry nie. Hulle het mos so gekhak en gekerm en sanksies ingestel die oorsese lot. Ek voel ‘n veer en niemand praat namens my nie so ook niemand lê ‘n gelofte namens my of maak ‘n belofte namens my nie.
“Ontbloting van Korrupsie op ‘n regverdige en gebalanseerde manier” ook patrioties? Wat bedoel hy daarmee? Dit beteken seker die ANC en/of hyself word nie daarby geimpliseer nie so dit mag net DA/wit/EFF/Malema korrupsie wees.
Patriotiese nuusdekking is seker hoe die stakers die koloniale base op hulle baadjie gee. Hoe die ekonomie afrikaniseer (m.a.w. in duie stort tot almal vrek van die honger)
Op die ou end Media Beheer – net soos dit goeie kommuniste (politici met goed om weg te steek) behaag.
Wel ten minste is Naarpers 100% patrioties. Wat ‘n verligting! Of nie
Die Inga dam is ‘n supertrog en tog van patriotiese belang. Dit is ‘n wonderlike illustrasie van dubbelsinnighede so kenmerkend van donker organisasies. Daarom word gevra vir patriotisme en sonskyn media dekking om die vorige belegger generasies se verliese te verbloem.
Volksmoord op AFRIKANERS IS EIE AAN NSA, Dis patrioties of hoe?
Oe! more julle! Die regering het weer iets gevind wat hulle kan blameer vir die opslurp van ons belasting…..die dam!
halloooo daar, jip n bodemlose, dam
Geval van …swem Jannie swem…Jannie kan nie swem nie!
Boegoeberg se dam is ‘n d-lekker dam….
🙂
Wha haha ha ha…
Môre môre môre. Ek gaan weer soos gister in kalm water verkeer. Hoop nie die ander gaan kom “waves” maak in my kalm waters nie haha.
Amper mirrag maatjie, ja-nee ek is ‘n lover nie ‘n fighter nie! Veral nie my eie mensies nie. As ‘n vreemdeling braaf is vir ‘n geveg sal ek nie terugstaan nie, maar ons eie mensies onder mekaar stoei? Nee ek hou niks daarvan nie. Soos jy sê beweeg mens weg na ander artikels toe en lees net so dan en wan hoe hulle mekaar takel!
Zuma julle kan seker die feit dat ons Boermag lede vir so ‘n lang tyd toegesluit moet word as “Patrioties” beskou ne? Onregverdig!!