Afrikaners behoef ’n politieke ommekeer

In voorafgaande artikels in die Geskiedenisafdeling van dié webwerf is gepoog om kortliks (ja, baie kortliks!) en oorsigtelik na politieke tendense te kyk binne vier periodes: voor 1910 tussen 1910 en 1948 tussen 1948 en 1966 tussen 1966 tot 1993 Die indruk kan nie ontsnap word nie dat, met hier en daar ‘n suiwer uitsondering

Lees verder: Afrikaners behoef ’n politieke ommekeer

Storm verwoes 61 huise

‘n Storm wat verskeie dorpies rondom Brits in die Noordwes getref het, het 61 huise verwoes en sowat R1 miljoen se skade aangerig. “Sowat 31 huishoudings en een skool is in Letlhabile verwoes terwyl dertig huise Maandagaand in Oskraal beskadig is,” het Tumelo Tshabalala, woordvoerder van die Madibeng-munisipaliteit, gesê. Die munisipale burgemeester, Sophy Molokoane-Machiks, sal

Lees verder: Storm verwoes 61 huise

Michael Schumacher kom uit die donker!

Ja, al die stories dat Schummie weer gaan jaag, is toe bevestig. Die afgetrede wêreldkampioen van Duitsland het nie net vir groot kaartjieverkope by die toekomstige Duitse Grand Prix gesorg nie, maar ook veroorsaak dat van die mense by die baan nie vir Kersfees kon afvat nie. Die verkope van kaartjies vir aanstaande seisoen se

Lees verder: Michael Schumacher kom uit die donker!

Cosatu wil Sun City-pad versper teen ‘rassisme’

Cosatu dreig om die N4-hoofweg na Sun City onbegaanbaar te maak indien ‘n wit werknemer nie dadelik afgedank word nie. Shane MacDougall, ‘n assistent-bestuurder, het glo rassistiese aanmerkings teenoor drie swart werknemers gemaak. MacDougall het intussen ‘n finale waarskuwing van sy werknemer ontvang. maar Cosatu eis dat hy summier afgedank word. “Hierdie is ‘n belediging

Lees verder: Cosatu wil Sun City-pad versper teen ‘rassisme’

Engeland sluit eerste beurt

Engeland het hul eerste kolfbeurt afgesluit op 575 vir nege paaltjies op die vierde dag van die tweede Castle-toets teen Suid-Afrika by die Kingsmead-stadion in Durban. Engeland loop voor met 232 lopies. Ian Bell het die meeste lopies aangeteken, met 141, en Alastair Cook het ook die honderdtal bereik. Die suksesvolste boulers was Morne Morkel

Lees verder: Engeland sluit eerste beurt

NP-magspolitiek eers en daarna boedeloorgawe tussen 1966 tot 1993

Die politieke geskiedenis van die periode 1966 tot 1993 kan getipeer word as NP-magspolitiek onder onderskeidelik B.J. Vorster en P.W. Botha en daarna kapitulasie of boedeloorgawe onder F.W. De Klerk. B.J. Vorster Balthazar Johannes Vorster (1915-1983) het as jongman hom sterk teen die Smuts-deelname aan die tweede wêreldoorlog uitgespreek. As gevolg hiervan is hy geïnterneer

Lees verder: NP-magspolitiek eers en daarna boedeloorgawe tussen 1966 tot 1993

Grootkapitaal is ons vyand

Eerste Nasionale Bank se rassistiese besluit om nie aan laerinkomste- blanke werknemers se kinders studiebeurse toe te staan nie, maar wel aan laerinkomste- swart werknemers, is tekenend van hoe Grootsake nog altyd die Afrikaner se vyand was. Die Anglo-Boereoorlog, waar 27 000 vroue in Britse doodskampe vermoor is en 67 000 Boereplase tot op die

Lees verder: Grootkapitaal is ons vyand

2010: Die brekers en die bouers

In elke bedeling is daar die brekers en die bouers. Gedurende die vorige bedeling was dit ook so – mense wat baie hard gewerk het om die land te laat werk, al het hulle nie met die bedeling, apartheid, saamgestem nie. Maar hulle het gebou. Dan was daar diegene wat buite die stelsel veranderings teweeg

Lees verder: 2010: Die brekers en die bouers