praag.co.za

Storm verwoes 61 huise

Written by

in

‘n Storm wat verskeie dorpies rondom Brits in die Noordwes getref het, het 61 huise verwoes en sowat R1 miljoen se skade aangerig.

“Sowat 31 huishoudings en een skool is in Letlhabile verwoes terwyl dertig huise Maandagaand in Oskraal beskadig is,” het Tumelo Tshabalala, woordvoerder van die Madibeng-munisipaliteit, gesê.

Die munisipale burgemeester, Sophy Molokoane-Machiks, sal Dinsdag kospakkies uitdeel aan mense wat hulle besittings tydens die storm verloor het.

 

to promoteДанильченео

Comments

Leave a Reply