Die president en die ANC het die singende ANC-jeugleier verbied om verder die liedjie, Skiet die Boere, te sing. Indien die redes wat onder meer deur Malema en die ANC se regspanne aangevoer is oor hoekom hy nié die mond gesnoer moet word nie geldig is, gaan die swye wat hom nou opgelê is dié
Skokkende verhogings
Die VF Plus spreek sy misnoeë uit teen nog ‘n skokkende petrolprysverhoging wat Suid-Afrika nie kan bekostig nie. Dit gaan die middelklas verder verarm en voedselsekuriteit vernietig. Al hoe minder landbouers kan teen die huidige energie-insetkostes boer. Dit beteken net een ding en dit is dat Suid-Afrika kan begroot vir ‘n honger-toekoms met ongekende konflik.
Sjina wil Engels in media verbied
Basketbal sonder “NBA”? Die stand van die ekonomie sonder “GDP”? Dit kan die nuwe werklikheid vir televisiekykers word in Sjina, omdat Beijing die gebruik van Engelse afkortings op die lug wil verbied. China Central Television, Beijing Televisie asook die staatsbeheerde China Daily het kennisgewing van die regering ontvang om die gebruik van sekere Engelse afkortings
Hou-den-bek belastingbetalers
Vandag is daar doringdraad tussen ondersteuningsgroepe in Ventersdorp gespan om die Terre’Blanche simpatiseerders en die ondersteuners van die aangeklaagdes uitmekaar te hou. Swart inwoners in Ventersdorp juig oor Terre’Blanche se dood – die misdadigers is helde. AWB lede en simpatiseerders huil soos familie. Is dit nie simbolies van wat in die hele SA aan die
JKL ‘verlig’ oor ET se dood
Met die dood van Afrikaner Weerstandsbeweging leier Eugene Terre’Blanche het die Jong Kommunistiese Liga se Noordwestak Dinsdag ‘n “sug van verligting” geslaak omdat hierdie “hartelose mens” swartes uitgebuit en geterroriseer het. “Ons doen ‘n beroep op die publiek, insluitende die media en ‘n paar politieke leiers en kommentators, om nie hierdie geval te verhoog na
Polisie skiet betoger dood
Die polisie in Mpumalanga het Maandag na bewering ‘n man doodgeskiet wat tydens ‘n betoging homself teen inhegtenisname verset het. Inwoners van die Siyazenzela-lokasie het reeds vroeg Maandagoggend met betogings begin in die Perdekop-area. Volgens kapt. Klaas Maloka, polisiewoordvoerder, het die situasie vinnig buite beheer geraak. “Die betogers het die paaie met brandende motorbande afgesper
AWB wys nuwe leier aan
n Boer uit die Suid-Vrystaat is Dinsdag as die AWB se nuwe leier aangewys. Steyn van Ronge, wat al meer as 20 jaar ‘n lid van die beweging is, het beloof om die Afrikaner Weerstandsbeweging se doel na te streef om terug te keer na God en die vereniging van die “volk”. Sy verkiesing volg
Moordenaars trek Terre’Blanche se broek af
Twee plaaswerkers, onderskeidelik 15 en 28, is Dinsdagmiddag amptelik in Ventersdorp in die landdroshof aangekla op vier aanklagte waaronder die moord van die AWB-leier, Eugene Terre’Blanche. Volgens adv. George Baloyi van die nasionale vervolgingsgesag (NVG) is Chris Mahlangu (28) en ‘n minderjarige (wie se identiteit nie bekend gemaak kan word nie) aangekla van moord, huisbraak
31 Januarie 1941 – 3 April 2010
{jathumbnail off} самокат topcargo
‘Die duiwel is dood’
Een van die twee mense wat beskuldig word daarvan dat hy AWB-leier Eugene Terre’Blanche vermoor het, is te midde van gelukwensinge en gejil van die swart skare Dinsdag kort ná etenstyd buite die hof gelei. Polisie het die beskuldigde met ‘n baadjie wat oor sy kop gewikkel was om sy gesig uit die oog te
