Swak diens en banier eindig in die hof

Die selfoondiensverskaffer Cell C, wat ‘n kliënt met ‘n swak kredietrekort opgesaal het, het die hof genader daaroor. ‘n Banier wat na Cell C verwys as die mees nuttelose diensverskaffer in Suid-Afrika is glo “lasterlik en daarom onregmatig”, het die hooggeregshof in Johannesburg Woensdag gehoor. Christopher Whittcuut, Cell C se regsverteenwoordiger, het dié redes aangevoer dat

Lees verder: Swak diens en banier eindig in die hof

Media24 adverteer afwykings as nuuswaardig

Parafilie (van die Griekse para παρά = naaste en -philia φιλία = vriendskap) is die versamelnaam van ‘n groep seksuele handelinge wat afwykend van heersende norme is. Beeld het dit Donderdag as ‘n soort advertensie in ‘n hoofberig gebruik, wat die vermoede verder versterk dat die koerant besig is met ‘n donker projek. Parafilie kan van onskadelike

Lees verder: Media24 adverteer afwykings as nuuswaardig

Afrikaans is Groot in volle vaart!

Afrikaans is Groot (AIG), die Afrikaanse musiekkonsertreeks wat Vrydag in Pretoria begin, sal nie deur die ANC-jeugliga ontwrig word nie. Die uitvoerende burgemeester van Tshwane, Kgosientso Ramokgopa, het intussen ‘n uitnodiging aanvaar om van die konserte by te woon. Die organiseerders het veiligheidsmaatreëls in plek gestel om te verseker dat kaartjiehouers nie verontrief sal word deur die ANC-jeugliga

Lees verder: Afrikaans is Groot in volle vaart!

Ou aap nie meer snaaks

In sy uitgawe van 11 November plaas Die Burger ‘n soort van debat, of bespreking dan, van die DA se Dianne Kohler-Barnard en, glo dit as u wil, sy Edele R.F. Botha, oor die geheimsinnighede rondom die sg. Nasionale Sleutelpunte. Enige plek of instansie waaroor die ANC bewind die mond van die media wil snoer,

Lees verder: Ou aap nie meer snaaks

Verkragting die nuwe polisiesport

Volgens die Onafhanklike Polisie Ondersoekdirektoraat (OPOD) het die aantal klagtes van verkragtings wat deur polisielede gepleeg is in ses maande (April – September 2014 teenoor dieselfde tydperk in 2013) met 25% toegeneem en verkragtings van persone in aanhouding het met 160% toegeneem. Die OPOD het hierdie statistiek bekend gemaak in ’n voorlegging aan die portefeuljekomitee

Lees verder: Verkragting die nuwe polisiesport

Ebola eis nog ‘n slagoffer in Mali

Ebola het nog ‘n slagoffer in Mali geëis. ‘n Gesondheidswerker wat ‘n ebola-pasënt van Guinee behandel het, het die tweede persoon geword om in die land aan die virus te sterf. Die kliniek in Bamako waar die gesondheidswerker gewerk het, is intussen deur die polisie afgekordon. Die gesondheidswerker het ‘n man wat van Guinee gekom het by

Lees verder: Ebola eis nog ‘n slagoffer in Mali

Oorskot van kerkrampslagoffers uit Nigerië verwag

Die oorskot van 85 persone van Suid-Afrika wat in Nigerië gesterf het toe ‘n gebou by TB Joshua se Synagogue Church of All Nations ineengestort het, sal na verwagting hierdie naweek huis toe gebring word. Die minister in die Presidensie, Jeff Readebe sê lede van die weermag, polisie en die department van gesondheid is in

Lees verder: Oorskot van kerkrampslagoffers uit Nigerië verwag

Geld begin praat in Cosatu

Cosatu sal meer as R1 miljoen per maand aan ledegeld moet inboet nadat die sentrale uitvoerende komitee besluit het om Numsa te skors. Numsa se geraamde bydrae is R1 022 000 per maand uit ‘n affiliasiefooi van R2.92 wat elk van sy nagenoeg 350 000 lede maandeliks betaal. Dit beteken Cosatu kan meer as R12 miljoen jaarliks verloor sonder Numsa. Cosatu se uitvoerende

Lees verder: Geld begin praat in Cosatu

Pere de Vos se hartseerverhaal

Pierre de Vos klink deesdae vir my of hy die soort van afskuwelike sielshartseer ervaar wat die Hexvallei se werkers teister na ‘n uitmergelende dag se geswoeg, waar hy sy buurman verwurg het, sy vrou hospitaalryp geslaan het, die verkragte baba in die vuur gegooi het, en dan die enigste kas in sy armoedige, rookgevulde plakkersgehuggie oopgemaak het om te ontdek

Lees verder: Pere de Vos se hartseerverhaal

Liberalisme in sy laaste stuiptrekkings?

Net gister ontvang ek ‘n vonkpos rakende ‘n artikel wat geskryf is deur Prof. Herman Gillomee gedateer 3 November 2014 waarin hy die Marxistiese ANC regering van “raad” voorsien hoe om die ekonomie weer in die regte rigting te trek. Hy bepleit ‘n meer inklusiewe vorm van regering maar maak sekere aannames rakende regimeverandering en die redes

Lees verder: Liberalisme in sy laaste stuiptrekkings?