Britte vrees dat hulle banke kan vou

Die Britte is skepties oor Gordon Brown se beloftes dat die regering alles in hulle vermoë sal doen om die bankstelsel te red. Omdat verkeie banke reeds bankrot verklaar is of oorgeneem is oor die laaste twee weke soos wat die krediettekort se greep verstewig, raak die vrees dat mense al hulle spaargeld kan verloor tasbaar.

Lees verder: Britte vrees dat hulle banke kan vou

Nuwe name vir nuwe sake

Image

Natalse fisant, Francolinus natalensis

Met die verkenning van die land en sy diere en plante het daar natuurlik 'n behoefte aan nuwe name ontstaan. Bestaande name is soms oorgeneem. So is Kango 'n verminking van Khoi-Khoi-woorde wat "die vallei tussen die heuwels" beteken.

Lees verder: Nuwe name vir nuwe sake

VSA en Indi? teken kernooreenkoms

President George W. Bush het Woensdag 'n historiese kernooreenkoms tussen die VSA en Indië verwelkom. Hy het gesê die ooreenkoms sal Indië in staat stel om hulle groeiende energieaanvraag tegemoet te kom. Hy het bygevoeg dat die wetsontwerp wat deur die Senaat goedgekeur is, die strategiese venootskap tussen die twee lande sal versterk.

Lees verder: VSA en Indi? teken kernooreenkoms