Misdaad is besig om 'n verwoestende uitwerking op klein sakeondernemings te hê en toestande is erger in Kaapstad as in Johannesburg of Durban.
Slegte weer kan Ernie se gholf aanhelp
Ernie Els glo die swak weer kan sy spel in die Britse Ope wat Donderdag begin, tot voordeel strek.
Kenia se ontworteldes bly haweloos
Kenia se regering van nasionale eenheid mag vier maande oud wees, maar die land is ver van stabiel af.
Navorsingsgeld word gemors, s? topuniversiteite
Die topdrienavorsingsuniversiteite is ontsteld oor 'n nuwe subsidiestelsel wat die voormalige tegnikons en swart instellings help om in te haal wat navorsing betref.
Lees verder: Navorsingsgeld word gemors, s? topuniversiteite
Pahad s? ‘n lasbrief vir al-Bashir sal nie werk nie
Lees verder: Pahad s? ‘n lasbrief vir al-Bashir sal nie werk nie
Vavi wil massa-aksie teen Zimbabwe h
Cosatu se Zwelinzima Vavi het gister 'n beroep oop Afrikaregerings, vakbonde en NRO's gedoen om aanhoudende aksie teen Zimbabwe te neem.
Meningsopname toon Amerikaanse rasseverdeeldheid
Volgens die jongste New York Times/CBS News-meningsopname, is Amerikaners sterk verdeel oor Barack Obama.
Lees verder: Meningsopname toon Amerikaanse rasseverdeeldheid
Boer gediagnoseer met Kongokoors
'n Boer en beroepsjagter van Adelaide in die Ooskaap is met Kongokoors gediagnoseer. Hy verkeer tans in 'n kritieke toestand.
Oor die Oraniagebied
Afrikanergebiede
Die gedagte is êrens al genoem dat die Oraniagebied nie ‘n onafhanklike land word nie. Daarmee stem ek saam. Dit kan ‘n mens daar probeer doen. Want dan hoef jy jou nie te bekommer oor ‘n redelik goeie voedselvoorraad nie, nie oor die onthouding van water nie, nie oor elektrisiteit nie, en jy hoef ook te probeer om nywerhede daar te vestig nie.
