Navorsingsgeld word gemors, s? topuniversiteite

Die topdrienavorsingsuniversiteite is ontsteld oor 'n nuwe subsidiestelsel wat die voormalige tegnikons en swart instellings help om in te haal wat navorsing betref.

Die departement van onderwys het R174 miljoen aan subsidies toegeken aan instellings wat nie hul navorsingsteikens in 2006 behaal het nie.

Professor Kit Vaughan, adjunkdekaan vir navorsing aan die Kaapstadse universiteit, sê die formule vestig 'n perverse aansporing en beloon universiteite wat swak presteer.

Aan die ander kant ontvang die toonaangewende instellings soos Stellenbosch, UK, Rhodes, Pretoria en die Vrystaatse universiteit wat grootliks hul navorsingsuitsette oortref, slegs die basiese subsidie.

детская палатка с тоннелемлобановский александр игоревич харьков