Europa se bevolking word al hoe ouer

ImageEuropa word 'n grys kontinent. Die bevolking van die huidige lande van die Europese Unie sal teen 2060 vir byna 'n derde uit mense bo 65 jaar bestaan. Tans is een sesde 65-plussers. Dit word verklaar in 'n prognose van die Europese statistiekburo Eurostat.

Lees verder: Europa se bevolking word al hoe ouer

Beroepspolitici verantwoordelik vir ons ondergang

Myns insiens is die beroepspolitikus die oorsaak vir die Afrikaner se politieke dood. Daardie ambisieuse egoïs, wat die politieke leer ten alle koste klim, is verantwoordelik vir die ANC se oorheersing oor ons mense.

Lees verder: Beroepspolitici verantwoordelik vir ons ondergang