Drie Sewendelaanakteurs in helikopterongeluk

Drie van die akteurs in die bekende televisiereeks Sewendelaan was oor die naweek in 'n helikopterongeluk betrokke. Die helikopter het in die middel van Kroonstad neergestort kort nadat dit opgestyg het.

Lees verder: Drie Sewendelaanakteurs in helikopterongeluk

Onbekende Australi?r loop voor in Gedenktoernooi

Image

Matthew Goggin

'n Onbekende Australiese gholfspeler, Matthew Goggin, loop tans voor in die Jack Nicklaus-gedenktoernooi wat gister begin het. Hy het die voortou in die eerste rondte geneem met 'n telling van 65, oftewel sewe onder die baansyfer.

Lees verder: Onbekende Australi?r loop voor in Gedenktoernooi

Xenofobie en walgvideo?s ? die oplossing

ImageDie jaar is nog jonk en reeds het die liberale Afrikaanse pers ons taalskatkis met twee begrippe verryk. Vroeg in die jaar het hulle vir ons die neologisme “walgvideo” geskenk en deesdae is dit die uitdrukking “xenofobiese aanvalle” wat voor ons oë gehou word.

Lees verder: Xenofobie en walgvideo?s ? die oplossing

Fran?ois Steyn en Ruan Pienaar se posisies wisselvallig

ImageTot op hede het die nuwe Springbokafrigter, Peter de Villiers, nog nie besluit waar hy die talentvolle François Steyn in die span gaan aanwend nie. Dieselfde geld vir Ruan Pienaar wat as losskakel reeds met Australië se Stephen Larkham deur die voormalige Springbokafrigter, Jake White, vergelyk is.

Lees verder: Fran?ois Steyn en Ruan Pienaar se posisies wisselvallig