Jongman geskiet by Leeuparkrestaurant

Image'n 27-jarige man van Benoni is doodgeskiet toe hy sy hande gaan was het by die Leeuparkrestaurant in Muldersdrift. Die voorval het gister by die park plaasgevind met omtrent 1600 besoekers by die park en byna 100 mense in die restaurant.

Lees verder: Jongman geskiet by Leeuparkrestaurant

Die regering takel kinderpornografie en molestering op die internet

ImageDie Suid-Afrikaanse regering het 'n anti-kinderpornografiewebwerf geloods, wat die eerste inisiatief van dié aard in Afrika is.

Lees verder: Die regering takel kinderpornografie en molestering op die internet

Waar is Oelan Bator nou weer?

Mongolië, een van die grootste lande op aarde met die ylste bevolking, se 2,9 miljoen mense is nog grotendeels, soos in prehistoriese tye,

Image

Nomadehutte in Mongoli?

nomadies. Behalwe die byna 40% wat in die hoostad Oelan Bator woon, bly perdry vir die res 'n onafskeidbare deel van hul daaglikse bestaan.

Lees verder: Waar is Oelan Bator nou weer?