Visumvrye Turkse reise na EU ‘n nagmerrie

Die Europese Kommissie gaan volgens berigte vandag voorwaardelike toestemming gee aan Turke vir visumvrye reise in die EU se Schengen-lande. Europese diplomate het die wetlike proses as ‘n nagmerrie beskryf. Turkye probeer reeds dekades lank om visumvrye reise in EU-lande te beding. Die Moslem-migrante reis nie na konflikvrye Moslemlande nie. Dit is volgens berigte deel

Lees verder: Visumvrye Turkse reise na EU ‘n nagmerrie

Karel Combrinck: Beeld voer ‘debat’

«Beeld begin vandag met ‘n reeks gesprekke oor die toekoms van die Afrikaanse gemeenskap.» Die Beeldkoerant beoog skynbaar ‘n langtermyndebat rondom die toekoms van «die Afrikanergemeenskap». ‘n Poging om dalende sirkulasiesyfers ‘n bietjie op te stoot ? In gister (3 Mei 2016) se Beeld skop twee van die hoëpriesters van die linkse pers, die Ajatolla

Lees verder: Karel Combrinck: Beeld voer ‘debat’

VN sien sy Moses in Marokko

Die Afrika-Unie se spesiale gesant vir die betwiste Wes-Sahara het gewaarsku dat dit ‘n “uiters gevaarlik presedent” vir alle VN-sendings skep as Marokko burgerlike personeel van die VN-vredesending uit Wes-Sahara skop. Dit skep ook gevare vir Noord-­Afrika en die Sahel, waar ­ekstremistiese groepe bedrywig is. Die voormalige president van Mosambiek, Joaquim Chissano, wie in 2014

Lees verder: VN sien sy Moses in Marokko

Na tweede wit olifant jag die Vrystaatse regering liewer rassiste

Die kliniek in die swart deel van Senekal, die OR Tambo-seksie, staan ​​steeds leeg nadat dit reeds twee jaar gelede voltooi is, maar Suid-Afrika se ellendige swart regering is uit op ‘n jag teen wit “rassiste” wat sulke kwessies durf opper. Dit is die tweede gebou – die ander is die Trompsburg-hospitaal – wat ‘n

Lees verder: Na tweede wit olifant jag die Vrystaatse regering liewer rassiste

WADA onttrek Bloemfontein laboratorium se akkreditasie

Die Wêreldagentskap teen verbode middels in sport (WADA) het die akkreditasie van die Suid-Afrikaanse laboratorium vir die beheer van opkikkers in Bloemfontein, opgeskort. Die akkreditasie is tot September opgeskort omdat daar nie aan vereistes voldoen is nie, het RSG berig. Die laboratorium is die enigste geakkrediteerde fasiliteit van die wêreldorganisasie in Afrika. Die opskorting beteken

Lees verder: WADA onttrek Bloemfontein laboratorium se akkreditasie

Webwerf gradeer flieks volgens kleur

Vergeet van die besprekings oor ‘n lokfilm met stoere helde, skreeusnaakse komedies en fotogeniese skoonhede, want ‘n webwerf het die gaping vir ‘n nuwe soort fliekgids raakgesien. CNTRST gradeer Hollywoodproduksies volgens kleur… of meer presies: Velkleur. Uitgedruk in persentasies word die rolverdeling gemeet in ‘n aanlynhuidskleurkaart van hoe blank of wit die fliek is. Swart

Lees verder: Webwerf gradeer flieks volgens kleur

Kaapse rasherrie: blanke kelnerin ontvang R131 000 aan skenkings van publiek

Nadat sy deur ‘n selfaangestelde “antikoloniale” swart aktivis in die kafee waar sy werk beledig is, het ‘n blanke kelnerin van Kaapstad, Ashleigh Schultz, honderde skenkings of “fooitjies” van regoor die wêreld ontvang. Op Donderdag 29 April het Ntokozo Qwabe, ‘n Rhodes-beurshouer aan die Universiteit van Oxford wat sy “dankbaarheid” teenoor Rhodes betoon het deur

Lees verder: Kaapse rasherrie: blanke kelnerin ontvang R131 000 aan skenkings van publiek

Britte ontdek hoe Masbiekers hul hulpgeld verkwis

Die Britse regering het Maandag aangekondig dat finansiële hulp aan Mosambiek opgeskort sal word in die nasleep van die skandaal oor lenings. Brittanje is een van Mosambiek se grootste skenkers en byna ‘n kwart van die land se begroting kom van buitelandse hulp. Vroeër hierdie maand, het dit duidelik geword dat byna 1,4 miljard dollar

Lees verder: Britte ontdek hoe Masbiekers hul hulpgeld verkwis

Dooieboommedia ignoreer grumoorde, maar preek oor ras

Soos met talle swart gru-moorde, toon die dooieboommedia weer ‘n duidelike gebrek aan belangstelling in die jongste voorval in die Noord-Kaap. Maar in weerwil daarvan, sien Media24 steeds kans om onsinnige sedeprekies oor ras en rassisme te plaas, soos die jongste prul deur Eric Holm getiteld: “Mettertyd leer jy ras dui nie op gedrag nie”.

Lees verder: Dooieboommedia ignoreer grumoorde, maar preek oor ras

Wits in rou na sewe verongeluk

Sewe swart studente van die Universiteit van die Witwatersrand is Sondagaand dood en ses ander is beseer toe die minibustaxi waarin hulle gery het gebots met ‘n sleepwa op die N1 suid naby Mokopane in Limpopo, het mediese nooddienste gesê. Vlae by die Universiteit van die Witwatersrand hang halfstok ter nagedagtenis aan die sewe. Die

Lees verder: Wits in rou na sewe verongeluk