4 moontlike oorsake vir Poolse lugramp beskou

Staatsaanklaers in Pole sê hulle kyk na vier moontlike oorsake van ‘n vliegramp wat vroeër vandeesmaand die lewens van pres. Lech Kaczynski en 95 ander mense geëis het. Staatsaanklaers het Donderdag in ‘n verklaring gesê hulle ondersoek die moontlikhede dat die Tupolev 154 weens ‘n tegniese fout, ‘n fout deur die bemanningslede, grondpersoneel of weens

Lees verder: 4 moontlike oorsake vir Poolse lugramp beskou

Brown sink Arbeiders se kanse

Die Britse premier, Gordon Brown, se onsimpatieke houding teenoor gewone mense het op ‘n opspraakwekkende wyse aan die lig gekom. Brown het nie besef dat ‘n mikrofoontjie van Sky News wat op sy lapel vasgesteek was, nog steeds aan was ná ‘n ontmoeting met ‘n gewone burger nie. Sy blaps kan beteken dat die Arbeidersparty

Lees verder: Brown sink Arbeiders se kanse

Taal en Kultuur in die Suid-Afrikaanse Grondwet

‘n Besprekingsdokument vir Die Afrikanerbond met die oog op voorstelle tot ‘n Handves vir Kultuur-, Godsdiens- en Taalregte. Ter aanvang is dit noodsaaklik om ‘n kort omskrywing van taal en kultuur te gee. Verder om die aard van sogenaamde “ taal- en kultuurregte” te bepaal en om daarop te wys dat hierdie “ regte” nie

Lees verder: Taal en Kultuur in die Suid-Afrikaanse Grondwet

Kreasionisme en evolusionisme

Moontlik, omdat verlede jaar Darwinjaar was, is “debatte” in koerante en op die internet oor evolusie volop. Hierdie “debatte” is dikwels erg nydig, en is dikwels sprekend van groot onkunde. Die indruk word gewoonlik gelaat dat dit handel oor Christen-kreasioniste aan die een kant, en ateïstiese evolusioniste aan die ander kant. Tog is dit nie

Lees verder: Kreasionisme en evolusionisme

China bou reaktors in Pakistan

China het ingestem om twee nuwe burgerlike kernreaktors in Pakistan te bou, volgens Chinese maatskappye en amptenare in Islamabad en Beijing, in ‘n ooreenkoms wat die globale debat oor die kernhandel en -verspreiding weer kan laat opvlam.  Die besluit om reaktore te verskaf aan Pakistan, wat ‘n kernwapenarsenaal en ‘n geskiedenis van bande met Noord-Korea,

Lees verder: China bou reaktors in Pakistan

Dop en produktiwiteit

Navorsing wat pas bekend gemaak is toon dat werkers wat by die werk skelm dop of ‘n ietsie snuif, die land byna R10 miljard per jaar  aan produktiwiteit kos. Dit is maar die oortjies van die seekoei van die land wat nie optimaal produseer nie weens ‘n spektrum van moraliteitskwessies. Tenderpreneurskap, waar die land duur

Lees verder: Dop en produktiwiteit

Obama kom kyk dalk sokker

Die top Suid-Afrikaanse Wêreldbekerorganiseerder, sê die land is gereed om President Barack Obama te ontvang vir die toernooi.  Obama het verlede somer in die Wit Huis met FIFA-president Sepp Blatter vergader, en Suid-Afrikaanse amptenare sê Obama het aangedui dat hy ook sal probeer om die geleentheid by te woon indien sy skedule dit toelaat.  “Dit

Lees verder: Obama kom kyk dalk sokker