ZB du Toit se ongrondwetlike boek

Opmerking: Chris Louw het my gevra om kommentaar te lewer oor ZB du Toit se Die Nuwe Toekoms — ’n perspektief op die Afrikaner by die eeuwisseling. Ek het die boek reeds enkele weke gelede aangeskaf, maar nou eers opgeneem. Nou ja, mnr. Louw, hier is dit.

Lees verder: ZB du Toit se ongrondwetlike boek

Waarom blankes nie die 2010-sokker ondersteun nie

ImageDie stelling van Essop Pahad – dat blankes nie die 2010-sokkertoernooi ondersteun nie – moes seker lank geneem het om uit te dink. Ek wonder net hoe hy nou skielik by dié verstommende openbaring uitgekom het? Dat alle blankes dalk nie ten gunste van die 2010-sokker is nie, kan ek heeltemal verstaan. Daar is meer as een rede daarvoor.

Lees verder: Waarom blankes nie die 2010-sokker ondersteun nie

Die oplossing vir misdaad, ‘n paar wilde voorstelle?

Die oggendlug is skerp-vars, terwyl ek voor die rekenaar sit en werk. Die nuus dat ons land se vrye grond dalk nog 500 addisionele misdadigers moet dra in die gemeenskap is iets wat in my kop rondmaal. Dit kan net nie so aanhou nie. Daar moet êrens ‘n oplossing wees. Dis toe wat ek die aha-ervaring kry, soos vars oggendlug in die winter wat mens se kop kom oopmaak.

 

Lees verder: Die oplossing vir misdaad, ‘n paar wilde voorstelle?

Pahad s? wittes ondersteun nie Bafana Bafana nie

Essop Pahad, Danny Jordaan, Ndumisa Ntshinga, Suid-Afrikaanse ambassadeur in China en kommissaris André Pruis, adjunkhoof van polisie, het die internasionale media oor die land se gereedheid vir 2010 in Beijing toegespreek.

Lees verder: Pahad s? wittes ondersteun nie Bafana Bafana nie