Die meeste Amerikaners sien egter vir McCain as iemand wat beter as Obama voorberei is om president te wees.
Kiesers fokus ook bowenal op ekonomiese kwessies en glo dat die kandidate nie genoeg aandag daaraan gee nie, volgens die jongste New York Times/CBS-nuusopname.
Obama geniet meer vertroue om hul hoofbekommernis, die ekonomie, te hanteer.
As dit by buitelandse beleid kom, het 66 persent vertroue in McCain uitgespreek om die regte besluite te neem.
