praag.co.za

Pahad s? wittes ondersteun nie Bafana Bafana nie

Written by

in

Pahad het gesê daar steeds baie wit mense in Suid-Afrika wat nie Bafana Bafana ondersteun nie.

Volgens hom is daar selfs wittes wat wil hê dat die Sokkerwêreldbeker moet misluk en hy het bygevoeg dat die getuienis op webwerwe te lese is.

Sy grootste teleurstelling is dat die wit mense die oorsese spanne eerder as die plaaslike spanne ondersteun.

Volgens Pahad is dit sy taak om Wêreldbeker-sokkertoernooi aan al die bevolkingsgroepe te bemark.

Hy sê die toernooi moet gebruik word om die nasie te bou.

для автосервисаФільчаков Олександр Васильович прокурор

Comments

Leave a Reply