Die ondersoek na die aanval waarin vier mense Dinsdag met ’n mes op ’n stasie in Grafing, Duitsland gesteek is, is nie afgehandel nie Een van die slagoffers is doodgesteek met ‘n mes deur ‘n aanvaller wat die passasiers as “moslemongelowiges” uitgeskel het. Die aanvaller, ’n 27-jarige man wat in hegtenis geneem is, het ook
SABC gaan op plaaslike musiek fokus
Die plaaslike musiekbedryf het ‘n besluit deur die SABC verwelkom om hom tot 90 persent Suid-Afrikaanse musiek op sy 18 radiostasies te verbind. Die SABC sê die besluit, wat vandag in werking tree, het ten doel om die verskeidenheid kulture in die land te weerspiëel. Die musiek sal oor alle genres moet strek, met ‘n
Minister van justisie plaas regter Mabel Jansen op ‘spesiale verlof’
Volgens ‘n aankondiging vandag, het die minister van justisie Michael Masutha regter Mabel Jansen op spesiale verlof geplaas, wat op ‘n skorsing neerkom. Dit volg nadat ‘n maatskaplikegeregtigheidskryger, Gillian Schutte, die regter in die media begin aanval het weens die kommer wat sy uitgespreek het oor die vele vroue en kinders wat deur swart mans
Lees verder: Minister van justisie plaas regter Mabel Jansen op ‘spesiale verlof’
Onderwysdepartement: Swart verkragtingskultuur ‘n kopseer in skole
Die heksejag teen die “rassistiese” regter Mabel Jansen – wat vermoedelik gevoer word om EFF-leier Julius Malema se politieke loopbaan te red – het Suid-Afrika se swart verkragtingskultuur belig. Die departement van basiese onderwys het verlede jaar verklaar dat die verkragtingskultuur in swart skole ‘n probleem is. Dit sluit laerskole in wat regstreeks dui op
Lees verder: Onderwysdepartement: Swart verkragtingskultuur ‘n kopseer in skole
Ligte vliegtuig stort in Midrand neer
Twee insittendes van ‘n ligte vliegtuig is Woensdagoggend in Midrand is beseer hulle neergestort het. Verteenwoordigers van die plaaslike owerhede was op die toneel om ondersoek in te stel Volgens ER24 het hulle vanoggend vroeg naby Krugerlaan ‘n ligte vliegtuig onderstebo in die veld naby die lughawe aangetref. Die twee mans, in hul dertigs, het
Oproer by Grabouw oor gedwonge verskuiwing
Die N2 tussen is steeds gesluit weens openbare geweld oor gedwonge verskuiwing by Grabouw in die Overberg. Die Departement van Openbare Werke het ook plakkershutte afgebreek van mense wat onwettig op staatsgrond opgerig is. Volgens verkeersbeamptes was die situasie deur die nag kalmer. Oproeriges het munisipale eiendom beskadig omdat hulle ontevrede is oor behuising. Hulle
Verskoning vir Barkly-Wes se oproer is oop steengroef
Barkly-Wes in die Noord-Kaap is in opstand omdat die owerhede hul eise ignoreer. Die swart inwoners het buitebande aan die brand gesteek omdat hulle oor die plaaslike munisipaliteit se reaksie op ‘n memorandum ontevrede is. Die gemeenskap het verlede maand by die kantore van die Dikgatlong-munisipaliteit byeengekom – wat dié dorp en Campbell insluit –
Lees verder: Verskoning vir Barkly-Wes se oproer is oop steengroef
DA juig oor sluipmoord op Verwoerd, blameer Afrikaners vir swart onderwysmislukkings
‘n DA-LP, die party wat die meeste Afrikaners ondersteun, het gister in die parlement gejuig oor Tsafendas se sluipmoord op Verwoerd. Gavin Davis, LP, het nie ver van die plek waar dr. Hendrik Verwoerd doodgesteek is nie, gesê: “In dié einste vertrek, is Verwoerd doodgesteek deur ’n parlementêre bode. En daar was niks tragies hieraan
Lees verder: DA juig oor sluipmoord op Verwoerd, blameer Afrikaners vir swart onderwysmislukkings
DANC, linkse HSM verhewig heksejag teen regter Mabel Jansen
Suid-Afrika, wat een van die enigste lande ter wêreld is waar selfverklaarde kommuniste steeds in die regering dien en die Kommunisteparty deel van die regerende alliansie is, is besig om in Stalinistiese suiweringsveldtogte te verval. Nadat ‘n vroueregter van Pretoria, Mabel Jansen, haar in ‘n privaat Facebook-boodskap aan die marxistiese feminis, Gillian Schutte, oor die
Lees verder: DANC, linkse HSM verhewig heksejag teen regter Mabel Jansen
Zim druk eie Amerikaanse dollar
Zimbabwe sal sy eie weergawe van die Amerikaanse dollar druk om ‘n nypende kontanttekort in die land die hoof te bied. Omdat die land meer moet invoer en baie minder uitvoer, wat ‘n handelstekort veroorsaak, is daar ‘n skaarste aan papiergeld. John Mangudya, president van die sentrale bank, wil mense aanmoedig om rande te gebruik
