Beeld het 'n hoofartikel op sy werf geplaas wat nóg 'n moeisame hagiografie oor Amerika se vermeende Messias, Barack Obama, verteenwoordig. Dis een van vele waarmee die lesers reeds sedert einde 2008 geteister word, namate dit duidelik geword het dat Obama eers die nominasie van die Demokrate en toe die verkiesing sou wen.
Maak Obama se velkleur hom dan meer bekwaam?