Die leier van die Christelike Demokratiese Party het president Jacob Zuma se tradisionele troue as ‘n “reuse-stap terug na die Donker Eeue” beskryf. Die jongste huwelik van pres. Jacob Zuma met ‘n vrou by wie hy glo reeds drie kinders verwek het, en die kommerwekkende terugkeer na voorvader-aanbidding soos met die voorgenome rituele slagting van
Oor Obama hang ‘n donker wolk
‘n Donker wolk hang oor president Barack Obama as hy Maandag weer sy taak in Washington hervat. Nie alleen sit hy met die ergste ekonomiese krisis wat die land in 70 jaar teister nie, maar sy velkleur wat veronderstel is om hom teen kritiek te vrywaar en wat hy tot dusver met sukses in die
Dekade van vrees?
Enkele maande voor die Britse Premier, die Arbeider, Gordon Brown, ‘n algemene verkiesing moet afkondig wat hy bykans vir seker teen die Konserwatiewe Party gaan verloor, spreek hy die moontlikheid uit dat terreur dalk van die komende dekade een van vrees kan maak. Die aankeer van ‘n Nigeriër aan boord van ‘n vlug van Amsterdam
Nuwejaar weer met brandende motors gevier
Om motors te brand in Parys en ander groot stede in Frankryk se arm swart buurte, is niks nuuts nie en Nuwejaar moet talle voertuigeienaars dit weer ontgeld. Die aantal voertuie wat in ligte laaie gelaat is hierdie jaar is net 10 minder as die rekordaantal van 1 147 motors wat verlede jaar in die
WP Nel: Wat is in Loeriesfontein se water?
WP Nel, die jong Cheetahstut wat in een seisoen die verbeelding soos selde aangegryp het, is ‘n boorling van Loeriesfontein in die Noordweste. Nel het nie net in 2009 vernietigend geskrum nie, maar ook gereeld agter die doellyn gaan kuier soos sy drie in die halfeindstryd teen die Sharks getuig. Sy seisoen het ‘n naasbeste
Die kwaad van alle wortel…
{jathumbnail off} интернет магазин детских товаровАлександр Фильчаков Васильевич
Ag nee wat!
By geleentheid loop iemand ‘n ou kennis raak. My jinne, ou Vrystaat, hoe gaan dit? Iemand in Vrystaat se geselskap is stom verbaas. Heng, Jan, ek het nie geweet jy kom van die Vrystaat af nie!” Jan Vrystaat lyk of hy ‘n spook gesien het. Jan het in ‘n kleinerige Vrystaatse dorpie grootgeword, en na
Derde Roadlinkbus van die pad gehaal
Die derde Roadlinkbus in ‘n week is van die pad af gehaal nadat daar bevind is dat die voertuig se remme nie op standaard was nie. Dit volg na twee Roadlinkbusse van George en Knysna op Nuwejaarsdag weens ‘n aantal foute padtoegang geweier is. In Julie verlede jaar was ‘n Roadlinkbus betrokke by ‘n ongeluk
Herrie se kerrie: Jan Brand
Toe pres. Jan Brand sy gevleuelde woorde geuiter het, “Alles sal regkom as elkeen sy plig doen” meen Herrie het hy nie besef hoe hy die spyker op die kop slaan nie. Het hy byvoorbeeld kon voorsien dat ‘n fabriek in die VSA wat te veel fossielbrandstof in die atmosfeer loslaat, ‘n invloed het op
2009 Swart jaar vir persvryheid
Meer joernaliste het in 2009 gesterf as vorige jaar – Verslaggewers sonder grense Altesaam 26 persent meer joernaliste het in 2009 in die uitvoering van hul werk gesterf as die vorige jaar – ‘n totaal van 76 teenoor 2008 se 60. Verslaggewers Sonder Grense (VSG), gewoonlik bekend onder dié organisasie se Franse naam, afgekort as