Ongeveer 500 hoofsaaklik Joodse maar ook Moslem-betogers het Sondag in Berlyn die reg op besnydenis verdedig ná ‘n omstrede hofuitspraak in Duitsland die ritueel verbied het. Sommige betogers was in Israeliese vlae gedrapeer, en ander het ortodokse Joodse klere gedra vir die vreedsame betoging op Berlyn se Bebelplatz. Die plein is berug oor die boekverbrandings
Lees verder: Jode, Moslems betoog teen Duitse verbod op rituele besnydenis
