‘Londonistan’: Britse hoofstad kry Moslemburgemeester ná bittere stryd

Die Britse Konserwatiewe Party is besig met interne verwyte nadat hulle waarskynlik die plaaslike verkiesing in Londen ver verloor het. Hoewel stemme in gister se plaaslike verkiesings eers vanaf vanoggend om 9-uur Suid-Afrikaanse tyd (8-uur in Engeland) getel gaan word, is dit feitlik ‘n uitgemaakte saak dat die Moslemkandidaat van die Arbeidersparty, Sadiq Khan, teen

Lees verder: ‘Londonistan’: Britse hoofstad kry Moslemburgemeester ná bittere stryd

ANC se komplot-kommer: Is Indië nog deel van BRICS?

Die ANC in KwaZulu-Natal sê die VSA en Brittanje voer ‘n komplot om van President Jacob Zuma en sy Brasiliaanse eweknie, Dilma Rousseff ontslae te raak. Die rede daarvoor is glo dat Anglo-Amerikaanse beleidsmakers die Brics-lande as ‘n bedreiging vir hul ekonomiese beheer beskou. Indië word egter nie deur die VSA en Brittanje as ‘n

Lees verder: ANC se komplot-kommer: Is Indië nog deel van BRICS?

Kanadese brand laat olieprys styg

Die verwoestende brand in die Kanadese oliestad Fort McMurray is tien keer groter as wat voorheen berig is. Inwoners moes hul wonings ontruim wat daartoe gelei het dat al 88 000 inwoners ‘n ander heenkome moes soek. Die brand, wat Sondag ontstaan het, het teen Donderdag tot sowat 85 000 ha verwoes, het Reuters berig.

Lees verder: Kanadese brand laat olieprys styg

ANC verwerp Tsonga-minderheidsaansprake

Die ANC het nie ‘n saak met minderhede nie. Die minister van staatsveiligheid, David Mahlobo het die Tsonga-minderheid in Limpopo gewaarsku dat hulle eise om ‘n eie munisipale gebied en skole nie geduld sal word nie. President Zuma het Mahlobo glo gestuur om te gaan ondersoek instel. Volgens die Business Day is daar “baie agterdog”

Lees verder: ANC verwerp Tsonga-minderheidsaansprake

Duitse verskoning vir Namibiese volksmoord vorder

Die Namibiese en Duitse regerings het Woensdag by ’n mediavergadering in Berlyn saamgestem dat geskiedkundige onregte soos die volksmoord wat Duitsland gepleeg het, “reggestel” moet word. Die lande het ook ooreengekom op ’n onderhandelingsproses wat “voor­delig vir albei lande en mense” is. Dr. Zed Ngavirue, Namibië se spesiale gesant vir die Duits-Namibiese dialoog oor die

Lees verder: Duitse verskoning vir Namibiese volksmoord vorder

Booswigte slaan op Bethal toe

Booswigte het op Bethal toegeslaan wat tot skietgevegte tussen hulle en die polisie gelei het. Konst. Thomas Mogadime van die plaaslike polisiestasie het bevestig dat rowers weer eens die dorp geteister het. Die Delicatessen in Chris Hanistraat is die week beroof. North City Wholesalers is ook op 4 Mei beroof. Na wat verneem word, was

Lees verder: Booswigte slaan op Bethal toe

OFM ‘plaasmoord’: Met ysterpyp en houtpaal

‘n Swarte wat in hegtenis geneem is in verband met die beweerde moord op sy vriendin op ‘n plaas naby Smithfield, sal na verwagting vandag weer in die plaaslike landdroshof verskyn. Petrus Lempetjhe (28) het glo sy vriendin op die plaas Haasfontein naby Smithfield met ‘n ysterpyp en houtpaal aangerand. Hy is enkele minute ná

Lees verder: OFM ‘plaasmoord’: Met ysterpyp en houtpaal

Statistiek SA ontdek etniese seksuele teistering

Seksuele misdrywe is glo ‘n “moeilike misdaad” om te bestudeer omdat verskeie aspekte daarvan as skadeloos beskou word deur sekere gemeenskappe. Vermoedelik is dit “moeilik” omdat dit byna verbode is in Suid-Afrika om na ras en etnisiteit te verwys. Statistiek Suid-Afrika se navorsing toon dat meer vroue slagoffers word van seksuele misdrywe as mans. Die

Lees verder: Statistiek SA ontdek etniese seksuele teistering

Etniese spanning kook oor met 17 skole reeds afgebrand

Nog twee skole in die Vuwani-gebied naby Thohoyandou in Limpopo is afgebrand deur die inwoners na ‘n hofuitspraak wat teen hulle beslis het. Die Tsongas is woedend oor die Hooggeregshofuitspraak wat hul aansprake op ‘n eie taalgebied van die hand gewys het en die ANC se onwilligheid om die voortslepende etniese onderdrukking op te los.

Lees verder: Etniese spanning kook oor met 17 skole reeds afgebrand

4 Mei, Cassingadag: ‘n Ope brief aan genl. Constand Viljoen

Geagte generaal, u is bekend daarvoor dat u nie ‘n deurslaggewende staatsveiligheidsoperasie sou uitvoer, indien die vrou en kinders van ‘n invloedryke vyand soos Chris Hani moontlik daarin kon omkom nie. (Vandag hou Hani se vrou vir Janusz Waluś in die tronk, en is sy magtiger as die hof, danksy u destydse besluit.) Uit daardie

Lees verder: 4 Mei, Cassingadag: ‘n Ope brief aan genl. Constand Viljoen