Lede van PRAAG-jeug woon vandag ‘n beraad by wat jongmense vanuit ‘n breë spektrum van Afrikaanse organisasies byeenbring. Die beraad vind by Afrikaanse Hoër Seunskool in Pretoria plaas en Solidariteitjeug tree as sameroepers op. Die tema van die jeugberaad is: Die behoud van Afrikaans as onderrigtaal. Tydens ‘n voorbereidende gesprek tussen PRAAG-jeuglede is die standpunt
‘Enhanced blast’
British soldiers in Afghanistan are being supplied with a new "super weapon" to attack Taliban fighters more effectively, defence officials said yesterday. The "enhanced blast" weapon is based on thermobaric technology used in the powerful bombs dropped by the Russians to obliterate Grozny, the Chechen capital, and in US "bunker busters". Defence officials insisted yesterday
Guine?rs rand Franse grenspolisie aan
Guinee het die Franse regering amptelik om verskoning gevra nadat ses Franse polisielede deur Guineërs aangerand is toe hulle van die vliegtuig in Konakry afgeklim het. Die Franse polisie het onwettige immigrante na hul tuiste van oorsprong vergesel tydens ‘n operasie genaamd "Verwydering" toe die insident op 16 Augustus plaasgevind het.

Belgi? bly sonder ‘n regering n? koalisievorming misluk
BRUSSEL – Die poging van Yves Leterme om ‘n nuwe Belgiese regering saam te stel, het misluk. Ná 40 dae van onderhandelinge tussen die verskillende politieke partye, het hy vir die eerste keer in 40 jaar die Belgiese koning in kennis gestel dat hy geen regering kon saamstel nie. Die koning moes eers uit Frankryk gehaal word waar hy vermoedelik met vakansie was.
België het ‘n swetterjoel partye wat boonop tussen Nederlandstalige Vlaminge en Franstalige Wale verdeel is. Leterme het gepoog om steun rondom die Christen-Demokratiese party te monster en sodoende ‘n meerderheid te kry om ‘n kabinet saam te stel.

Lees verder: Belgi? bly sonder ‘n regering n? koalisievorming misluk
Alles wel in Zimbabwe…
Guinee ge?nteresseerd in kernkrag
We must know what Mbeki said to Sarkozy
Last week I suggested that our president had become jaded. The rapid sequence of the man’s faux pas suggests that he may be wanting a way out, but no one is offering it. The most common question people ask about Thabo Mbeki is how an obviously intelligent man could adopt such weird positions . How
‘Bull’s testicles’
There is no firm indication on how much ratepayer’s cash will be spent on changing eThekwini’s municipality name. An angry city manager Dr Michael Sutcliffe on Wednesday had harsh words for the media and refused to answer questions over how much a municipal name change will cost ratepayers. Instead, Sutcliffe labelled the media’s preoccupation with
Four Major Banks Borrow From Fed
Four major banks said Wednesday they each borrowed $500 million from the Federal Reserve’s discount window, lending weight to its efforts to restore liquidity to tight markets. Citigroup Inc., JPMorgan Chase & Co., Bank of America Corp. and Wachovia Corp. each stressed they themselves have "substantial liquidity" and the ability to borrow money elsewhere. In
Frontex hou Afrikane uit die EU
Honderd-agt-en-tagtig onwettige immigrante is Dinsdag in die kuswater van Gambië aangekeer deur Afrikane wat vir die EU se Frontex-organisasie diens doen aan die weskus van Afrika. Dit bring die syfer op 300 onwettige immigrante binne drie dae in dieselfde gebied.
‘n Senegalese polisiewoordvoerder wat namens Frontex optree, het bevestig dat die onwettige immigrante op ‘n houtskuitjie na Europese grondgebied onderweg was toe hulle deur ‘n Spaans-Senegalese patrollie aangekeer is.