Veiligheidsmagte van Irak het Dinsdag ‘n hoof van Al-Kaida doodgeskiet nadat hulle hom op ‘n plaas in die Salaheddin provinsie gevind het, het die polisie gesê. Hazim Ismail, wat ook bekendstaan as Abu Janna, 35, is al sedert 2005 soek vir ontvoerings en moorde. ‘n Leidraad het die polisie na die plaas tussen Samarra en
Gedagtepolisie
{jathumbnail off} line casinoФільчаков прокурор
Hase gee hoop
Erektiele weefsel van hase wat suksesvol in ‘n laboratorium herstel is, kan dalk hoop bring aan mans wat sukkel met erektiele disfunksie. Volgens kundiges in Amerika sal hierdie deurbraak deur navorsers aan Noord-Carolina se Wake Forest-universiteit nuwe hoop gee aan mans wat weens mediese toestande aan erektiele disfunksie ly. Tydens hulle studie het navorsers gladde
Twee Brasiliaanse stede donker
Twee van Brasilië se grootste stede is Dinsdagaand deur ‘n reuse-kragonderbreking getref. Volgens mediaberigte is groot dele van Rio de Janeiro en Sao Paulo in die duister gedompel weens probleme by een van die land se hidro-elektriese damme. Na bewering het Brasilië sowat 17 000 megawatt elektrisiteit verloor nadat ‘n probleem by die Itaipu-dam onstaan
AK-47 se skepper word 90
Die Russiese skepper van die AK-47-aanvalsgeweer het homself op sy 90ste verjaarsdag as ‘n gelukkige man wat oor net ‘n paar dinge spyt is, beskryf. “Ouderdom is nie belangrik nie, ek het nog baie lewe in my,” het die gryskop-uitvinder in ‘n onderhoud wat op televisie in Rusland gebeeldsend is gesê. Mikhail Kalashnikov, wat sy
Malema tokkel weer ‘rassisme’-snaar
Die ANC-jeugliga het Dinsdag die DA gevra om “stil te bly” en het die party daarvan beskuldig dat hulle klagtes oor die kostes van Julius Malema se sekuriteit rassisties is. “Die verklarings wat deur die regse politieke partye uitgereik, veral van die DA, in verband met dié vertroulike kwessie, kom duidelik van die rassistiese tradisies
Zille gee lys wette wat dienslewering ophou
Helen Zille, Wes-Kaapse premier het ‘n lys van nasionale wette wat dienslewering in die provinsiale regering vertraag, aan die presidensie, regering asook die ministerie vir tradisionele aangeleenthede oorhandig. Dít kom na ‘n versoek wat pres. Jacob Zuma aan die Wes-Kaapse provinsiale regering op 13 Augustus, tydens ‘n vergadering in Pretoria, gerig het. Die lys van
Etniese geweld bars in Kongo los
Volgens die Verenigde Nasies se Konsortium vir Vlugtelinge het sowat 20 000 mense uit die noorde van Kongo gevlug weens etniese geweld. Sestig mense is reeds dood. Andrej Mahecic , woordvoerder vir die Konsortium, sê die Munzayas het klaarblyklik uit die Kongo se Equateurprovinsie gevlug toe Enyele stamlede hulle aangeval het. Volgens ooggetuies het ‘n
Die ongeluk kom in drieë
Ek raak toenemend oortuig daarvan dat die kurwe van ons afdraende verskerp het. Verskeie gebeure oor die afgelope paar maande sedert “Msholozi” met sy drie amptelike Eerste Dames beheer oor ons oorgeneem het, stem my onrustig. Dink maar self, dis voorbladnuus, onophoudelik. Vandag het ek egter toevallig die geleentheid gehad om deur my daaglikse skedule
Pasop vir die slange!
Twaalf jaar gelede het ek ook ‘n voorsmakie gehad van die verraderlike optrede van voormalige lede van nasionale intelligensie (NI). Vandag bevind sommiges hulle waarskynlik in een of ander spesialiseenheid van die polisie. Dit is waarskynlik daardie spul wat UG probeer toesluit het. Dit was ook daardie spul wat hulself deel van die sogenaamde Boeremag
