Tien van die 40 Amerikaanse toeriste wat op die Rovos Rail-trein was wat naby Pretoria ontspoor het, was teen Woensdagaand steeds in die hospitaal, het die Amerikaanse ambassade gesê. Volgens ‘n mediaverklaring deur Sharon Hudson-Dean, die ambassade se woordvoerder, is al die Amerikaners wat op die trein was geïdentifiseer en opgespoor. Die VSA se ambassadeur,
Lees verder: Amerikaanse ambassadeur bedank nooddienste na treinongeluk
