Bees in Soccer City geslag om WB te seën

‘n Bees is Dinsdag by die Soccer City-stadion geslag om die land se stadions vir die die 2010 Wêreldbeker-sokkertoernooi te seën. Zakhele Sigcawu (70), ‘n Xhoza-krygsman van die Tshawe-stam het die bees geslag deur ‘n spies in die nek tussen die horings te gooi. “Hy is ‘n spesialis hiermee,” het Zolani Mkiva, hoof- uitvoerende beampte

Lees verder: Bees in Soccer City geslag om WB te seën

Spanning tussen Koreas laai op

Noord-Korea het alle bande met Suid-Korea verbreek en het sy ryk buurland met militêre optrede gedreig as hy sou aanhou om Noord-Koreaanse gebiedswaters aan die weskus te betree, is gister bekend gemaak. Dié waarskuwing is ’n nuwe hoogtepunt in die spanning wat oplaai op die verdeelde skiereiland nadat Noord-Korea na bewering in Maart ’n torpedo

Lees verder: Spanning tussen Koreas laai op

ANC-Jeugliga ontken dat hulle stad wil vandaliseer

Die ANC-jeugliga (ANCYL) se nasionale kantoor het beweringe ontken dat hulle Dullah Omar-tak beplan om Kaapstad te vandaliseer.  “Noem jy jouself ‘n joernalis?” het Floyd Shivambu, ANCYL-woordvoerder, aan ‘n Sapa-verslaggewer gevra. “Hoe kan jy sulke leuens versprei?” Die jeugliga se Dullah Omar-tak het vroeër ‘n beroep op sy jong lede in die Wes-Kaap gedoen om

Lees verder: ANC-Jeugliga ontken dat hulle stad wil vandaliseer

Twee polisielede vas nadat wapens voete kry

‘n Polisieman en ‘n klerk is in hegtenis geneem nadat hulle glo ‘n aandeel in die verdwyning van sowat 98 vuurwapens by die Nanda-polisiestasie in KwaZulu-Natal gehad het, het die polisie Dinsdag gesê.  “Die adjudant-offisier en die klerk is Maandagaand in Nanda in hegtenis geneem,” het brig. Phindile Radebe, polisiewoordvoerder, gesê. Die polisie het ondersoek

Lees verder: Twee polisielede vas nadat wapens voete kry

‘Polisie’ kaap skoolbus

Twee mans wat ‘n skoolbussie gekaap het deur hulself voor te doen as polisiebeamptes is in Atteridgeville vasdgetrek, het die polisie Dinsdag gesê.  Die mans het glo in ‘n Volkswagen Golf rondgery wat soos ‘n polisievoertuig gelyk het, toe hulle Maandag die skoolbussie in Akasia voorgekeer het.  Volgens ao. Daniel Mavimbela, polisiewoordvoerder, het die bestuurder

Lees verder: ‘Polisie’ kaap skoolbus

SANW pak ‘uhuru’ uit

Die woord “uhuru” versier tans ’n koppie reg langs die N8-hoofroete buite Bloemfontein. Die slagspreuk is met klippe wat wit geverf is deur swart soldate, uitgepak. Uhuru beteken vryheid in Swahili, en word algemeen gebruik om swart vryheid van wit oorheersing te beskryf. Dit is ontleen aan die guerillastryd wat die Mau-Mau in Kenia in

Lees verder: SANW pak ‘uhuru’ uit

PRAAG-toer na Europa skop af in Frankfurt

Die PRAAG-toer met as tema “Volksmoord onder die dekmantel van misdaad” het vanmôre afgeskop met ons aankoms in Frankfurt. Ek sit hier in ‘n kafee in die middel van die stad en skryf gou ‘n paar woorde oor wat lesers oor die volgende paar dae te wagte kan wees. Vanaand vlieg ons na Stockholm waar

Lees verder: PRAAG-toer na Europa skop af in Frankfurt

SA se lugruim geen geheim

Volgens Siphiwe Dlamini, hoofwoordvoerder van die departement van verdediging, is ene Nkululeko Hlatisi, tans in polisie-aanhouding nadat hy homself ses maande lank as ‘n sersant voorgedoen het in die Suid-Afrikaanse lugmag, berig Beeld. Hy was onder ’n alias in diens van die lugmag. Hy het in sy hoedanigheid as sersant vryelik toegang tot die opera­sionele

Lees verder: SA se lugruim geen geheim

Blankes slagoffers van tenderpreneurs

Ek het ‘n ruk gelede ‘n persoon teëgekom wat voorheen as ‘n IT-deskundige by Cipro gewerk het. Cipro is die regeringsliggaam wat met maatskappye en intellektuele eiendom werk. Die persoon is as deel van ‘n orgie van etniese reiniging van blankes uit Cipro ontslaan, saam met ‘n hele aantal ander blanke kundiges. Wat was hierdie

Lees verder: Blankes slagoffers van tenderpreneurs