Grapjas praat mense bang oor ‘onderdrukkende apartheid’ wat gaan terugkeer

‘n Onderdrukkende stelsel wat soortgelyk is aan apartheid kan terugkom indien Suid-Afrikaners nie meer betrokke raak en die regering verantwoordbaar hou nie, het die grapjas Pieter-Dirk Uys Maandag gesê. “Apartheid sal nooit, ooit terugkeer onder dieselfde naam nie,” het Uys gesê in ‘n openbare lesing deurspek met ooglopende teenstrydighede by die Universiteit van die Witwatersrand

Lees verder: Grapjas praat mense bang oor ‘onderdrukkende apartheid’ wat gaan terugkeer

BHP-Billiton se verkragting van SA-ekonomie sal ongestraf bly

Mick Davis, Eskom Finansiele Direkteur in 1994 (sic), het ‘n goeie plan gehad om van die destydse surplus elektrisiteit te verkoop …. aan Gencor se Alusaf. Beloning vir Mick Davis se slim Eskomplan: pos by dieselfde Gencor, die eienaar van Alusaf. Brian Gilbertson, voormalige HUB, skryf só oor Davis: “Davis joined Gencor in 1994 but

Lees verder: BHP-Billiton se verkragting van SA-ekonomie sal ongestraf bly

Oud-rugbykaptein sê jammer oor rassistiese kommentaar

Die voormalige Springbok-kaptein, Bob Skinstad, het om verskoning gevra vir die gebruik van ‘n rassistiese term tydens sy kommentaar op ‘n Super Rugby-wedstryd, volgens ‘n berig. The Star het Maandag berig dat hy die woord “coconut” gebruik het tydens ‘n wedstryd tussen die Sharks en die Chiefs van Nieu-Seeland Saterdag. Die woord is gebruik om

Lees verder: Oud-rugbykaptein sê jammer oor rassistiese kommentaar

Pro- of anti-Amerikaanse Frankryk?

Die oorlog in Afghanistan, die globale ekonomie, die verloop van Europese integrasie of disintegrasie, asook die Chinese en Amerikaanse invloed in Afrika gaan binnekort gekleur word deur die uitslag van die Franse verkiesing. Een van die twee vernaamste aanspraakmakers – Nicolas Sarkozy van die sentrum-regse Unie vir ‘n Populêre Beweging en Francois Hollande van die

Lees verder: Pro- of anti-Amerikaanse Frankryk?

Staat moet konstruksie, sement, staal vestig

Cosatu het die regering versoek om ‘n staatskonstruksie- en sementmaatskappy asook ‘n staalmaatskappy te vestig om bekostigbare insette te verseker in sy ambisieuse infrastruktuur-program. Cosatu se sekretaris-generaal, Zwelinzima Vavi, het gesê die program in sy huidige vorm sal waarskynlik misluk agv die tenderproses. “Geen van die vinnig groeiende ekonomieë ontwikkel hul infrastruktuur deur middel van

Lees verder: Staat moet konstruksie, sement, staal vestig

80% van hoërskoolkinders drink gereeld

Bykans 80 persent van ‘n groep hoërskoolleerlinge in Gauteng wat aan ‘n meningspeiling deelgeneem het, sê hulle gebruik gereeld alkohol. Volgens die Buro vir Marknavorsing het meer as 66 persent van die sowat vierduisend-300 leerlinge in Grade 8 tot 12 wat deelgeneem het, gesê hulle was al dronk gewees, 44 persent het ook al fuifpartye

Lees verder: 80% van hoërskoolkinders drink gereeld

Marine Le Pen vaar uitstekend in derde plek

Nicolas Sarkozy, Franse president, is volgens die jongste peilings in die eerste ronde geklop deur sy Sosialistiese teenstander, Francois Hollande.  Marine Le Pen sal in Sondag se eerste ronde van Frankryk se presidensiële verkiesing waarskynlik derde eindig met ‘n baie sterk vertoning. Hollande het 28,4 persent van die stemme, met Sarkozy, in die tweede plek

Lees verder: Marine Le Pen vaar uitstekend in derde plek

Swart vroue verkrag gestremde seun in Soweto

‘n Meisie en ‘n vrou is Saterdag in Soweto in hegtenis geneem vir die beweerde verkragting van ‘n 17-jarige gestremde seun, het die polisie in Gauteng gesê. Dit kom nadat sewe verdagtes vroeër die week vasgetrek is vir die verkragting van ‘n minderjarige gestremde meisie in Dobsonville, Soweto. Die gestremde seun se vermeende verkragters is

Lees verder: Swart vroue verkrag gestremde seun in Soweto

Malema daag ANC uit, wéér

Julius Malema, geskorste president van die ANC-jeugliga, het Saterdag by sy huis in Seshego ‘n uitdaging gestel aan diegene in die regerende party wat teen hom gekant is, het die SABC berig. “Ons weet ondemokratiese prosesse is dié wat nie ander sienswyses kan verdra nie, dié wat die mag van die staat gebruik om diegene

Lees verder: Malema daag ANC uit, wéér