Wanneer jy nie sterk is nie

… moet jy slim wees, lui die gesegde. Die regering se dae is getel weens die gevolge van onverantwoordelikheid en wanbestuur. As gevolg van die volgehoue diskriminasie teen blankes deur die regering die afgelope 18 jaar, is die regering ook verantwoordelik vir die onoorbrugbare afgrond tussen wit en swart benewens ander vergrype van korrupsie en volksmoord, asook ongebreidelde misdaad

Lees verder: Wanneer jy nie sterk is nie

E-tol: gaan jy die vampierstaat voer?

Die deelstaat Kalifornië is in 1978 geskud deur ‘n belastingbetalerskawolt. As gevolg van hoë inflasie het eiendomswaardasies die hoogte in geskiet, met gevolglike buitensporige verhogings in eiendomsbelasting. Uiteindelik het dié hoë eiendomsbelasting veral bejaardes begin bedreig. Bejaardes kon nie meer hul eiendomsbelasting betaal nie. In 1978 is Voorstel 13 deur ‘n referendum aanvaar. Die nommer

Lees verder: E-tol: gaan jy die vampierstaat voer?

E-tolregistrasie? Dink weer!

Tolgeld om die gebruik van die nuwe opgegradeerde Gautengse snelweë te finansier is, om die minste te sê, omstrede. Regsgeleerdes meen padgebruikers moet baie versigtig wees vir Sanral se registrasiefoefie. Sanral  moedig tans die motoris aan om eerder ‘n e-skyfie aan te koop, om te registreer as ‘n e-skyfiegebruiker, of dan as ‘n voertuiglisensienommerplaat- oftewel

Lees verder: E-tolregistrasie? Dink weer!

Brasiliaanse skoliere met e-skyfies toegerus

Volgens berigte, dra grade-skoliere in ‘n noordoostelike Brasiliaanse stad uniforms wat met die RFID-skyfies (radiofrekwensie-ID) toegerus is om te help dat ouers ingelig bly as hulle skool mis. Twintig duisend skoliere in 25 van Vitoria da Conquista se 213 openbare skole het begin met skyfies in hul t-hemde en teen 2013, gaan al die stad

Lees verder: Brasiliaanse skoliere met e-skyfies toegerus

Stormers hou die fort Doeroender

Dit is ’n beproefde waarheid in voetbal dat ’n goeie offensief wedstryde wen, maar ’n hegte verdediging wen toernooie. In die wortel van dié twee benaderinge is daar uiteenlopende strydfilosofieë: Die aanvallende span reken daarop om te wen deur meer punte as die ander span te kry terwyl die verdedigingsgesinde span daarop ingestel is om

Lees verder: Stormers hou die fort Doeroender

Rwanda verhoor eerste volksmoordverdagte

Die eerste volksmoordverdagte wat deur ‘n internasionale volksmoord tribunaal na Rwanda oorgeplaas is, het in die land se hoofstad aangekom. Rwandese beamptes het gesê die oorplasing toon dat die internasionale gemeenskap vol vertroue is dat Rwanda se regstelsel die verdagte regverdig kan verhoor. Die Internasionale Kriminele Tribunaal vir Rwanda in Tanzanië het die oorplasing van

Lees verder: Rwanda verhoor eerste volksmoordverdagte

Zuma het ‘etniese polisiemag gebou’

Een van Jacob Zuma se “mees betroubare” lyfwagte is in beheer van operasionele spioenasie in die Suid-Afrikaanse Polisiediens het die Mail & Guardian onthul. Brigadier KB “Bhoyi” Ngcobo, ‘n senior lid van die presidensiële beskermingseenheid, is aangestel as die waarnemende hoof van die misdaadintelligensie-insameling en is deur die waarnemende nasionale kommissaris Nhlanhla Mkhwanazi aangestel. Bheki

Lees verder: Zuma het ‘etniese polisiemag gebou’

Zuma hersien ‘Slag die boer’ se lirieke

Dit is hoog tyd dat die ANC die lirieke van struggle-liedjies wat blankes as vyande uitbeeld, hersien het president Jacob Zuma gister gesê. Hy het by ‘n kranslegging ter ere van die vierde president van die ANC, Josiah Tshangana Gumede, wat die party gelei het 1924-1930, gesê die sing van die liedjies in ‘n demokratiese

Lees verder: Zuma hersien ‘Slag die boer’ se lirieke

Obama verloor sy buitelandse glans

Amerika se eerste swart president het sy glans in die buiteland verloor, wat daarop dui dat president Barack Obama nie kan reken op soveel internasionale euforie in sy herverkiesingsveldtog nie, het ‘n nuwe opname Donderdag bevind. In Serwië en Iran is goedkeuring vir die Withuis natuurlik onder 10%. Maar Indië, Ciprus, Rusland en Egipte is

Lees verder: Obama verloor sy buitelandse glans

Betogers wil VSA uit Menwith Hill

Menwith Hill, die grootste intelligensie insamelings- en toesigsentrum buite die VSA, in die hart van die Verenigde Koninkryk se Yorkshire Dales, word tans omring deur betogers teen Amerika se beplande missielafweerstelsel. Die plaaslike inwoners word deur lede van die globale Occupy-beweging ondersteun. “Dis heeltemal ondeursigtig, word bestuur deur die NSA [National Security Agency], wat een

Lees verder: Betogers wil VSA uit Menwith Hill