praag.co.za

Rwanda verhoor eerste volksmoordverdagte

Die eerste volksmoordverdagte wat deur ‘n internasionale volksmoord tribunaal na Rwanda oorgeplaas is, het in die land se hoofstad aangekom.

Rwandese beamptes het gesê die oorplasing toon dat die internasionale gemeenskap vol vertroue is dat Rwanda se regstelsel die verdagte regverdig kan verhoor.

Die Internasionale Kriminele Tribunaal vir Rwanda in Tanzanië het die oorplasing van Jean Uwinkindi, ‘n pastoor, goedgekeur wat Donderdagaand in Rwanda aangekom het.

Uwinkindi is in 2010 in Oeganda weens volksmoordverwante klagtes in hegtenis geneem.

Данильченко Харьков

Comments

Leave a Reply