‘n Godsdienstige groep eis dat Aartsbiskop Desmond Tutu verbied word van ‘n besoek aan ‘n Amerikaanse Katolieke Universiteit as gevolg van sy pro-aborsie en gay huwelik-menings, asook sy anti-Joodse houding, is Woensdag berig. Die Cape Times het berig dat 784 mense ‘n petisie geteken het vir Gonzaga Universiteit in Washingtonstaat om sy uitnodiging aan Tutu
Jack Parow in Newcastle van verhoog gejaag
Die Afrikaanse rapper [kletsrymer] Jack Parow moes van die verhoog gelei word tydens ‘n optrede in Newcastle, KwaZulu-Natal, die naweek, want sy lirieke het ‘n groep mense ontstel, het die Cape Times Woensdag berig. Die groep het Parow, wie se regte naam Zander Tyler is, fisies gedreig by die fees Vrydagaand, omdat sommige mense aanstoot
Cosatu staan by ANC
Van die breuk in die ANC wat Media24 aangekondig het by monde van Tim du Plessis was dié naweek maar weinig te siene toe die president van Cosatu Sdumo Dlamini in die openbaar die herverkiesing van Jacob Zuma ondersteun het. Dlamini, wat deur Zuma en die SAKP-sekretaris-generaal Blade Nzimande by die hoof Meidag-saamtrek in Botshabelo,
Boervrou voor haar kleuters geskiet
Twee kleuters het in die nag uitgehardloop om hulp te soek nadat hul ma voor hul oë op ‘n plaas naby Randfontein doodgeskiet is in die jongste plaasaanval, berig Beeld. Venessa Stafleu (34) is op die plaas Doornfontein 2 geskiet terwyl haar man, by ‘n melkery op die naburige plaas Doornfontein besig was. Kapt. Appel
Die helfte van landbougrond behoort reeds aan swartes
As die drakrag van Suid-Afrika se landoppervlak oorweeg word, behoort 50% van grond aan swartes, het Ernest Pringle, voorsitter van Agri Oos-Kaap, by Landbouweekblad se grondsimposium op Uitenhage gesê. Meer as 40% van Suid-Afrika se grond behoort reeds aan hulle, het Landbou.com berig. Dit sluit alle grond in. Pringle het gesê dat die Instituut vir
Lees verder: Die helfte van landbougrond behoort reeds aan swartes
Twee NVP-leiers in KZN geskiet
Twee leiers van die Nasionale Vryheidsparty is in die noorde van KwaZulu-Natal doodgeskiet. Die twee was saam met ‘n derde persoon op pad terug van ‘n vergadering toe daar op hulle geskiet is. Die voorsitter en sekretaris van die Umsinga-tak is op die toneel dood en die derde persoon is in ‘n ernstige toestand in
Condi Rice nog steeds gewild onder Amerikaners
Condoleezza Rice, die voormalige Amerikaanse minister van buitelandse sake onder George Bush, sê sy sien haarself nie as Mitt Romney se vise-president-spanmaat in die komende verkiesings nie, maar twee-derdes van die kiesers het ‘n baie hoë dunk van haar. Rice se naam was verlede week andermaal in die nuushooflyne toe Romney haar genoem het as
Boervrou deur twee swartes doodgewurg
‘n Boervrou, Henna Smit (75), is Donderdagaand op die plaas Theerivier sowat 20km buite Citrusdal deur twee swartes verwurg, berig die Burger. Die stasiebevelvoerder van die Citrusdal-polisie, lt.kol. Cisce Coetzee, het gesê die lyk is Vrydagmiddag deur haar seun in haar huis gevind. Hy woon ook op die plaas in ‘n ander huis sowat 30m
Hoe Suid-Afrikaners ondergrawe word deur e-tol
Die ooreenkoms tussen Sanral en Kapsch Oostenryk, die e-tolbedryfsmaatskappy is nie met die korporatiewe entiteit nie, maar met Kapsch Swede. Kapsch Swede was eers SAAB, ‘n 50%-aandeelhouer in ‘n maatskappy genaamd SANIP. British Aerospace hou die ander 50%. SANIP is na bewering die voertuig wat gebruik is deur SAAB en BAE om die beweerde omkoopgeld
VF+ verwelkom mediaverslag
“Die Vryheidsfront Plus verwelkom die aanbevelings van die Persvryheidskommissie (PVK) in hul verslag oor die toekomstige regulering van die media. Die voorstel dat oorsig oor die media tussen die publiek en die media gedeel word in teenstelling met die huidige self-regulering van die media, is een van die voorstelle wat die VF Plus gemaak het
