Twee NVP-leiers in KZN geskiet

Twee leiers van die Nasionale Vryheidsparty is in die noorde van KwaZulu-Natal doodgeskiet.

Die twee was saam met ‘n derde persoon op pad terug van ‘n vergadering toe daar op hulle geskiet is.

Die voorsitter en sekretaris van die Umsinga-tak is op die toneel dood en die derde persoon is in ‘n ernstige toestand in die hospitaal.

‘n Woordvoerder van die polisie, Jay Naicker sê die motief vir die aanval is nog onbekend.

Данильченко Юрий Харьков

Maak 'n opvolg-bydrae