Franse debat: Temperatuur styg

Selfs die stand van die temperatuur van die ateljee moes dopgehou word in die enigste debat tot dusver tussen die twee Franse presidensiële kandidate. Die spanning loop hoog in aanloop tot die finale ronde Sondag. In teenstelling Hollande se verklarings was die voorbereiding vir Woensdag se debat soortgelyk aan die dramatiese opbou wat gewoonlik gereserveer

Lees verder: Franse debat: Temperatuur styg

R52 miljoen vir tuisbly

Die staat betaal R52 miljoen vir 1 559 amptenare wat by die huis sit omdat departemente meer as die voorgeskrewe 60 dae neem om dissiplinêre verhore te voltooi. Skokkende syfers wat vrygestel is in die parlement deur die Staatsdienskommissie het getoon dat in die 2010-2011 finansiële jaar – die tydperk onder oorsig – die polisie

Lees verder: R52 miljoen vir tuisbly

Taylor-verhoor is ‘Westerse slagyster vir swart leiers’

Die voormalige Liberiese president Charles Taylor se veroordeling is ‘n slagyster vir Afrikaleiers, het ‘n woordvoerder vir die Taylor-gesin Dinsdag gesê. Die 64-jarige Taylor is op 26 April skuldig bevind nadat hy rebelle van Sierra Leone bewapen het in ruil vir “bloeddiamante”. ‘n Vonnis word op 30 Mei verwag. Hy het tereggestaan op 11 aanklagte

Lees verder: Taylor-verhoor is ‘Westerse slagyster vir swart leiers’

Kan Afrikatale universiteitstale word?

Kan die Afrikatale wat in die Suid-Afrikaanse grondwet as amptelike tale erken word, ontwikkel tot volwaardige universiteitstale? Dr. Pieter Mulder, VF Plus-leier het nalv die Hoëronderwysbegrotingsdebat in die Parlement op 24 April 2012 sy gedagtes oor die kwessie gestel: Dit word nie betwis dat ons kinders vlot Engels moet kan praat nie aangesien dit ‘n

Lees verder: Kan Afrikatale universiteitstale word?

Transnetpensioene, infrastruktuur en e-tolopstand

Die regering se infrastruktuurplanne, spesifiek met verwysing na die opgradering van die spoorstelsel vir beide passasiers en vragvervoer kan ‘n verbetering wees as dit sonder enige korrupsie, diskriminasie en ander vermorsing van belastingbetalers se geld sal geskied. Daar is egter twee probleme wat die minister sal moet aanspreek: Ten eerste: Die publiek en besighede vind

Lees verder: Transnetpensioene, infrastruktuur en e-tolopstand

E-tol en Brittanje se grypsug

Die Minister van Finansies, Pravin Gordhan, is gevra om lig te werp op ‘n ongewaarborgde lening van die Suid-Afrikaanse Nasionale Padagentskap wat deur staatspensionarisse besit word. Die voorsitter van die staande komitee oor finansies, Thaba Mufamadi, is versoek om Gordhan te ontbied sodat hy die die komitee oor die status van die skuld kan inlig.

Lees verder: E-tol en Brittanje se grypsug

Twee liberale joernaliste kry pak slae

Daar is woede in Norfolk, Virginia, in die VSA, nadat ‘n wit egpaar aangeval is deur dosyne swart tieners, en die plaaslike koerant nie verslag oor die voorval gedoen het nie. Vir twee weke lank was dit absoluut stilgehou, ten spyte daarvan dat die slagoffers self verslaggewers is. Selfs vandag nog, dek die Virginia-Pilot nie

Lees verder: Twee liberale joernaliste kry pak slae

Spieëltjie spieëltjie aan die wand… Lexus

{jathumbnail off} Lexus is ‘n vervaardiger op sy eie. In die beginjare was hulle net opgekikkerde Toyota-modelle met hier en daar ‘n besonderse model. Vandag het Lexus ‘n hele reeks motors, party baie nuut en modern en ander so ‘n bietjie lank in die tand.  Alhoewel ‘n vervaardiger in sy eie reg, is Lexus nog

Lees verder: Spieëltjie spieëltjie aan die wand… Lexus