Volgens ‘n peiling wat in New York gedoen is, ondersteun die meeste inwoners van dié stad die Occupy Wall Street-betogings. In protes teen korrupsie en gulsigheid, kampeer betogers die afgelope vyf weke al in Zuccottipark in Manhattan. Dié park is ‘n paar blokke weg van die Word Trade Center, die New York Aandelebeurs en verskeie
New York Times vind SA ‘korrup en sonder morele hoëgrond’
Die New York Times, moontlik die invloedrykste koerant in die VSA, het enkele dae gelede ‘n meningsartikel gepubliseer waarin die land se immorele grypsug en verskuiwing na die nie-Westerse invloedsfeer aan die groot klok gehang word. Volgens die skrywer, Alan Cowell, het Suid-Afrika “van die morele hoë grond gegly” en word nou deur ‘n “hardgebakte
Lees verder: New York Times vind SA ‘korrup en sonder morele hoëgrond’
EU sny hulp aan SA, China, Indië
Die wêreld se grootste skenker, die Europese Unie het Donderdag besluit om steun vir opkomende magte soos China, Indië en Suid-Afrika in te kort en om te fokus op die wêreld se armste lande. Die Europese Kommissie het ingrypende veranderinge aan die verspreiding van die EU-hulp onthul, en die kommer van internasionale liefdadigheidsgroepe gaande gemaak
Oeganda verlam deur onluste
Die westelike dele van Kampala, Oeganda, is Maandag verlam deur onluste teen die bewind van president Yoweri Museveni. Aksie vir verandering, ‘n politieke beweging wat teen Museveni se heerskappy gekant is, en wat die dryfveer agter die oproer is, beweer hulle wil die president ontsetel omdat hy versuim het om die staat behoorlik te bestuur.
Meer as duisend Palestyne vir 1 Israeli geruil
Israel het in die finale beplanningfase bereik waarin 477 Palestynse politieke gevangenes vir die Israeliese soldaat Gilad Shalit uitgeruil sal word. Volgens die ooreenkoms gaan Israel ‘n totaal van 1 027 gevangenes vir die vryheid van die soldaat aan die Palestynse magte oorhandig. Behalwe vir die 447 politieke gevangenes sal honderde Palestyne wat lewenslange moordvonnisse
Superkiem klits nege
Nege pasiënte in privaathospitale het die “superkiem” NDM-1 (New Delhi metallo-lactamase 1) opgedoen, het The Star berig. Twee mense wat die NDM-1 opgedoen het, is reeds dood, maar mediese kenners sê dít is nie vanweë die infeksie nie. Die superkiem is ‘n paar weke gelede by die Life Glynnwood-hospitaal in Benoni opgemerk, het die koerant
Nie net krieket korrup nie, sokker ook
Die Minister van Sport, Fikile Mbalula, sal na verwagting vandag sy stem dik maak oor die bestuursliggame van krieket en sokker wanneer hy sy jaarverslag aan die Parlement se Portefeuljekomitee oor Sport in Kaapstad voorlê. Sy woordvoerder sê die twee kwessies sal deel wees van die verslag. Mbalula het oor die naweek uitgevaar teen Krieket
Amerikaanse spesialiseenheid land in Oeganda
Die Amerikaanse weermag gaan 100 spesialislede van sy elite-eenheid, die Green Berets, na die noorde van Oeganda ontplooi. Dié spesialissoldate sal ‘n militêre veldtog van stapel stuur om Joseph Kony, en sy Lord’s Resistance Army (LRA) te elimineer. Kony word gesoek sedert ‘n lasbrief vir sy inhegtenisname deur die Internasionale Strafhof in 2008 uitgereik is. Die
Het FW hoogverraad gepleeg?
Het FW de Klerk hoogverraad gepleeg? In hierdie onderhoud verduidelik mnr. Jannie Matthee hoe die De Klerk-bewind reeds vóór 1994 begin het om offisiere van die ANC se militêre vleuel, Umkhonto we Sizwe, in hoë posisies by die Suid-Afrikaanse Veiligheidspolisie aan te stel. Данильченко Юрий отзывы
Belhar-belydenis gaan blankes verder verdeel
Een van die basiese beginsels van tradisionele Christene is hul geloof in die Bybel as openbaring van die God waarin hulle glo. Die Bybel verskaf sekere riglyne aan mense en word verskillend deur verskillende mense geïnterpreteer. Die drie Afrikaanse susterskerke het sekere geloofsbelydenisse wat deur belydende lidmate onderskryf word en wat gebaseer is op ‘n
