Bali-bomplanters toon geen berou

15:55:56 Drie Islamitiese militantes wat na verwagting binnekort vir die Bali-bomontploffings in 2002 tereggestel gaan word, sê hulle het

Image

Tempel in Bali

geen berou nie. Amrozi, Ali Gufron en Imama Samudra en 'n paar honderd inwoners het gebede gehou op 'n veld buite die tronk op Nusakambangan in Indonesië om die Moslem-vakansiedag Eid al-Fitr te  gedenk.

Lees verder: Bali-bomplanters toon geen berou

Globale ekonomiese krisis knou SA ook hard

15:21:48 Die globale finansiële krisis kan Suid-Afrika se ekonomiese probleme vererger, het Sanlam se groepekonoom, Jac Laubser, Woensdag gesê. Hy het verder gesê dat die onsekerheid kan voortduur en dat versigtigheid belangrik is.

Lees verder: Globale ekonomiese krisis knou SA ook hard