Die ANC se tesourier-generaal Mathews Phosa het vir “ekonomiese vryheid” gepleit by die bekendstelling van die party se koffietafelboek “Eenheid in Diversiteit” in Durban Vrydag. “Ons moet op ‘n manier lei sodat ons geslag oor ‘n eeu van vandag sal sê politieke bevryding is gevolg deur ekonomiese bevryding,” het Phosa gesê. Die 12 leiers van
Malema se skorsing ‘n tragedie sê minister
Die uitsetting van Julius Malema uit die ANC is ‘n “politieke tragedie”, het sportminister Fikile Mbalula Vrydag gesê Hy het aan die SAUK se radionuus gesê: “Ek beskou dit as ‘n politieke tragedie vir almal van ons wat kom uit die geledere van die Jeugliga. Julius en sy generasie het werklik ‘n slag gely sonder
‘Ongehoorde barbaarsheid en brutaliteit’
‘n Swart Kongolese egpaar is skuldig bevind in ‘n Britse hof Donderdag van die moord op ‘n 15-jarige seun wat hulle van heksery beskuldig het. Hulle het hom erg geslaan en daarna in die bad verdrink. Eric Bikubi, 28, en Magalie Bamu, 29, albei oorspronklik van die Demokratiese Republiek van die Kongo, het die moord
Sint Petersburg vat gays vas
Die plaaslike parlement in Rusland se tweede grootste stad Sint Petersburg het Woensdag ‘n omstrede wet wat “homoseksuele propaganda” verbied, in weerwil van protes deur gayregtegroepe, deurgedruk. Die wet is in ‘n derde en finale lesing met 29 parlementariërs ten gunste en vyf daarteen, ingestem. Dit sal voortaan onwettig wees om “propaganda” onder minderjariges onder
OUT bekommerd oor gay-moorde
Minstens agt gay mans is in hul huise vermoor sedert 2010 in Gauteng, het die OUT-Lesbiese, Gay, biseksuele, en transgendergroep Donderdag gesê. Nie een van die gevalle is nog opgelos nie, sê OUT se direkteur, Dawie Nel in ‘n verklaring. Die groep het ‘n beroep op die polisie vir dringende optrede gedoen na aanleiding van
Manyi ondersoek vir buitebetaling
Die regeringswoordvoerder Jimmy Manyi word ondersoek vir die beweerde ontvangs van betaling vir werk buite sy regeringswerk, het die Staatsdienskommissie (SDK), Donderdag gesê. “Die SDK ondersoek tans die saak na die ontvangs van ‘n klagte oor beweerde oortredings van artikel 30 van die Staatsdienswet deur mnr. J. Manyi,” het woordvoerder Ricardo Mahlakanya in ‘n verklaring
Oos-Kaap vra ‘politieke oplossing’ vir Malema
‘n “Politieke oplossing” moet gevind word vir die uitsetting van Julius Malema uit die ANC, het die Oos-Kaapse ANC-jeugliga Donderdag gesê “Ons glo nie dat die ANC lede van die voorbereidende skool moet verdryf nie, maar eerder moet reageer met ‘n korrektiewe voorneme en nie deur uiterste strafmaatreëls nie,” het woordvoerder Nkosinathi Nomatiti in ‘n
Spraakvryheid, volksmoord en laster
Die Franse Konstitusionele Raad het individue se reg op vrye spraak bevestig en skerp kritiek uitgespreek teen die Franse parlement se wetsontwerp wat dit strafbaar maak om die Turkse volksmoord op Armeniërs tydens die Eerste Wêreldoorlog te ontken. Kenners meen die Konstitusionele Raad se houding is nog ‘n bewys dat die VSA se toenemende pro-Moslemgesindheid
Malema-skorssage duur voort
Julius Malema, geskorste leier van die ANC-jeugliga, gaan na verwagting appelleer teen sy skorsing uit die party. Dit beteken dat die omstrede leier nog lank op die politieke verhoog gesien gaan word. Malema se regsverteenwoordigers moet binne 14 dae appèl aanteken. Malema is uit die ANC geskors, het die voorsitter van die ANC se nasionale
Brit met tik-stoor vas
‘n Vier-en-dertigjarige Britse toeris is in Table View, Kaapstad, in hegtenis geneem vir die besit van tik met ‘n beraamde R2.5 miljoen straatwaarde, het die Wes-Kaapse polisie Donderdag gesê. Lt-kol André Traut het gesê die man is in hegtenis geneem by sy stoorfasiliteit in Potsdamweg Woensdag met nege kilogram van die dwelm. “Hy is al
