Amerikaanse vegvliegtuig stort neer in San Diego

Die burgemeester van San Diego het gesê dat twee mense op die grond dood is nadat 'n vegvliegtuig in 'n voorstad van die

Image

‘n FA-18D Hornet

stad neergestort het.

Lees verder: Amerikaanse vegvliegtuig stort neer in San Diego

En wat van hierdie ‘polariserende kwessies’?

'n Aardskuddende bevinding, wat waarskynlik hier by die 8 punte op die Richterskaal slaan, word aangekondig in Die Burger van Saterdag, 6 Desember 2008 onder die veelseggende opskrif: "VERSOENING: vervaag die reënboog?" By die lees van die kop wil 'n mens al waansinnig begin giggel … of in jou hawermout opgooi.

Lees verder: En wat van hierdie ‘polariserende kwessies’?

Nuwe misdaadplan bevat kiem van totalitarisme

Op die oog af lyk die plan vir 'n nuwe databasis wat die ANC-bewind toegang tot alle vingerafdrukke en DNS-gegewens in die land sou gee na 'n goeie manier om misdaad te bestry. Immers kom misdadigers weens gebrekkige bewysstukke en veral forensiese getuienis dikwels skotvry daarvan af in Suid-Afrikaanse howe.

Lees verder: Nuwe misdaadplan bevat kiem van totalitarisme