Om arm blankes uit te sluit van programme om die armes te help maak die regering niks anders as dié van B.J. Vorster gedurende die hoogtepunt van die apartheidsjare nie, het KVP president Terror Lekota Donderdag in Durban gesê.
Lees verder: Rasgebaseerde programme herinner aan BJ Vorster: Lekota
