Na aanleiding van Dan Roodt se nuutste rubriek oor die negatiewe demografie van blanke Amerikaners wonder ek net of die regering van die VSA maatreëls hierteen neem.
Hout, ‘n eeue oue geldeenheid
Terwyl sommige mense kyk na alternatiewe ekonomieë om die finansiële krisis te hanteer, is inwoners van 'n dorpie buite Meksikostad reeds ligjare voor met hul manier van doen, met hul gebruik van hout as geldeenheid.
Elke Dinsdag daag vroue uit die berge op met stapels hout op hulle rûe by die dorpie wat hoofsaaklik uit inheemse mense bestaan.
Probleme tref die boonste sport terwyl Bentley fabriek toemaak
Bentley gaan hul aanleg in sentraal-Engeland vir sewe weke sluit in 'n tydelike sluiting van Maart tot April. 'n Globale daling in die vraag na motors het die skuif nodig gemaak en 'n woordvoerder het gesê: "Ons is in dieselfde situasie as 'n hoeveelheid ander motorvervaardigers wat soortgelyke uitdagings moet weerstaan, produksie is 23% laer".
Lees verder: Probleme tref die boonste sport terwyl Bentley fabriek toemaak
Obama behou sy Blackberry
President Barack Obama, wat na sy oorwinning in die verkiesing bekommerd was dat hy sou moes afstand doen van sy verslawende Blackberry-foon weens veiligheidsredes, sal nou tog dié itempie kan behou. "Die president het 'n Blackberry deur middel van 'n kompromis wat hom in staat sal stel om op 'n beperkte manier met senior personeel
Gasa is geen ‘separatistiese eenheid’
Die Palestynse owerheid sal nie toelaat dat Hamas Gasa in 'n "separatistiese entiteit" verander in die nadraai van Israel se oorlog teen die gebied nie, het 'n senior beampte van president Mahmud Abbas Donderdag gesê. "Ons sal nie toelaat dat 'n separatistiese entiteit geskep word nie, maak nie saak wat die koste is nie," het
Hamas betaal 1000 Euro per martelaar
Die "regering" wat deur die Islamitiese Hamas beweging beheer word het Donderdag gesê hulle sal 1000 Euro betaal aan elke familie wat gesinslede verloor het en 4000 Euro vir elke huis wat vernietig is in Israel se aanval op Gasa. Die kompensasie toekennings sal insluit 500 Euro vir elke persoon wat gewond is en 2000
ANC se beleidshoof bedank uit party in KZN
Die ANC se beleidshoof in KwaZulu-Natal het bedank 'n dag voor hy moes verskyn vir 'n dissiplinêre komitee verhoor, het die party Donderdag gesê. ANC provinsiale woordvoerder Nomfundo Mcetywa het gesê Siyanda Mhlongo was veronderstel om Vrydag voor die party se dissiplinêre komitee te verskyn omdat hy nie sy pligte uitgevoer het nie. Mhlongo het
Israel word toenemend deur vuurpyle bedreig
Terwyl die media onlangs gefokus het op die Israeliese offensief en uiteindelike onttrekking uit die Gasastrook, is min aandag gegee aan die Palestynse aanvalle op Israel.
Hamas val Israel reeds agt jaar lank met meestal mortiere (die 82mm model) en tuisgemaakte Kassam-vuurpyle aan in 'n poging om Jode dood te maak en Israel te vernietig. Dit is die twee primêre doelstellings vir Hamas en dit verskyn prominent in hulle propaganda-materiaal.
Lubanga-verhoor sal o? oopmaak vir kindersoldate
Aanklaer Luis Moreno-Ocampo hoop om die mensdom bewus te maak van die lot van kindersoldate wanneer hy volgende week teen die Kongolese milisieman Thomas Lubanga te staan kom in die Internasionale kriminele hof se eerste saak. "Dit is 'n saak om die erns daarvan uit te wys dat honderde kinders gedwing word om soldate te
Lees verder: Lubanga-verhoor sal o? oopmaak vir kindersoldate
Tien aangehou weens openbare geweld in Sharpeville
Tien mense is Donderdag gearresteer vir openbare geweld in Sharpeville naby Vereeniging, het Gautengse polisie gesê. Konstabel Edwin Ntsheo het gesê omtrent 150 mense het paaie afgesper met brandende bande en sekuriteitsamptenare, bekend as die Rooimiere, aangeval. Die Rooimiere was besig om onwettige inwoners van HOP huise in die Sharpeville Tshepisong fase 4 ontwikkeling uit
Lees verder: Tien aangehou weens openbare geweld in Sharpeville
