‘n Toordokter van Lesotho was druk besig om liggaamsdele van ‘n boer te kook toe hy in hegtenis geneem is, het die Vrystaatse hooggeregshof gehoor. Die verhoor van Moeketsi Hopolong Mokoena (34) is Maandag voor regter A. Kruger tot 22 April uitgestel, berig die Volksblad. Luidens die klagstaat teen hom was hy besig om liggaamsdele
Zoeloes, Afrikaners se menings oor Zuma
Al hoe meer Suid-Afrikaners is ongelukkig met pres. Jacob Zuma, en sy goedkeuringsvlak in stedelike gebiede is op die laagste vlak sedert die laaste algemene verkiesing, het ‘n nuwe peiling getoon. Zuma se goedkeuringsvlak het in middel-Februarie op slegs 41% te staan gekom, het die navorsingsgroep TNS South Africa gesê. Sy goedkeuringsvlak was in Februarie
Geweld breek uit by steenkoolmyn
Geweld het uitgebreek te midde van die onbeskermde staking by Exxaro se Grootgeluk steenkoolmyn naby Lephalale in Limpopo. Meer as 15 mense is beseer en sowat tien mynwerkers is in hegtenis geneem. Die polisie het rubberkoeëls en pepersproei gebruik om die mynwerkers wat buite die myn betoog het, onder beheer te bring. Sommige van die
ANC veroordeel plaasmoord
Die premier van Noordwes, Thandi Modise, sê mense wat boere aanval moet permanent uit die gemeenskap verwyder word. Sy het gereageer op die moord op die 64-jarige Johan Stiglingh op sy plaas by Ventersdorp die naweek. Stighling is buite sy huis op die plaas Sterkstroom vermoor en sy 64-jarige vrou, Cora aangeval en na bewering
ANC-Jeugliga ontbind
Die ANC sal die Limpopo provinsiale uitvoerende komitee asook die nasionale leierskap van die ANC-jeugliga ontbind. Die twee strukture het adjunk-president Kgalema Motlanthe se mislukte poging om president Jacob Zuma by die ANC se nasionale konferensie in Mangaung in Desember uit die kussings te lig, ondersteun. By die ANC se nasionale uitvoerende komiteevergadering het Zuma-lojaliste
Boer by Ventersdorp doodgeslaan
In die jongste plaasaanval by Sterkstroom, naby Ventersdorp is ‘n boer dood geslaan en sy vrou erg beseer nadat sy met ‘n bofbalkolf geslaan is, berig Beeld. Cora Stighlingh (63) het met ‘n gebreekte arm na ‘n buurplaas bestuur om hulp te ontbied. Haar man, Johan (65), is doodgeslaan in dieselfde aanval. Die Stighlinghs wou
Winnie geskok oor aantygings
Winnie Madikizela-Mandela is glo geskok oor aanmerkings van die Nasionale Vervolgingsgesag (NVG) dat sy moontlik vir die moord op twee mans vervolg gaan word. Die voormalige presidentsvrou se prokureur, Pops Templeton Mageza, het in ‘n verklaring gesê dat sover sy kliënt se kennis strek, is hierdie saak reeds ten tyde van uitgesaaide openbare verhore van
ANC blameer DA vir brand
Die brand waarin twee mense gesterf het en meer as 4 000 mense in Kayamandi, Stellenbosch, dakloos gelaat is, is die Demokratiese Alliansie se skuld, volgens die ANC. “Die DA moet volle verantwoordelikheid neem vir hierdie ramp asook sy patetiese pogings om inwoners ná die brand by te staan,” het Marius Fransman, Wes-Kaapse voorsitter van
Suid-Afrika se multikulturele distopie raak literêre tema
Vrydagoggend was ek ‘n gas op KykNET se ontbytprogram, Dagbreek, in die Stark-ateljee in Randburg. Die eienaar, Friedrich Stark, het in die ou Suid-Afrika die rol van Trompie in ‘n fotoverhaal gespeel, as ek reg onthou. Al het die gesprek oor die holruggeryde tema van Afrikanerskuld oor apartheid gegaan, was dit vir my heel aangenaam,
Lees verder: Suid-Afrika se multikulturele distopie raak literêre tema
WAM Carstens oor Afrikaans
WAM Carstens, tot onlangs die voorsitter van die Afrikaanse Taalraad (ATR), het pas (15 deser) ‘n artikel oor Afrikaans op LitNet Akademies gepubliseer. Dit is ‘n portuurbeoordeelde artikel waarvoor die outeur R10 000 ontvang. Ek moet noem dat daar ‘n opvallend ernstige onvermoë by die outeur se verwerking en sistematisering van die stof en die
