Die Franse tydskrif Paris Match wat weekliks verskyn, het weer gesorg vir 'n herrie. Dié tydskrif, wat van tyd tot tyd omstredenheid nastreef, het 'n aantal volbladkleurfoto's gepubliseer waarin die moordenaars van die pasgedode Franse spesiale magte in Afghanistan met hul slagoffers se tweerigtingradiotoerusting, koeëlvaste baadjies en helms rondparadeer.
Taliban neem die oorlog na Frankryk

Die aankondiging deur die premier van Kwzulu-Natal, Sbu Ndebele, dat die sluwe massamoordenaar Dingaan deur die ANC gerehabiliteer gaan word, verteenwoordig ʼn berekende klap in die gesig van die Afrikaner.