Wat is Dan Roodt se punt met Nkosi…?

Ek wil nou rerigwaar met trane in my oë weet wat Dan Roodt se punt was met die artikel Nkosi, seen ons met apartheid?! Jy het my al met die tweede paragraaf verloor; is jy nou vir apartheid of teen dit? Ek stem totaal saam Gert van der Westhuizen van Beeld het blykbaar totaal kontak

Lees verder: Wat is Dan Roodt se punt met Nkosi…?

Kop op ‘n blok sê: Springbokke gaan vasval in Toulouse

Rugby is harde werk en dit is goed so want niemand werk harder as ‘n begeesterde Afrikaner nie en rugby in Suid-Afrika is, na alles, ‘n begeesterde Afrikaner-bedryf. Niemand het dit beter besef as Jake White nie en dit is hierdie doelgerigte, fieterjasielose arbeidsaamheid wat hy as die grondelement van sy Wêreldbekerverowerende span gemaak het.

Lees verder: Kop op ‘n blok sê: Springbokke gaan vasval in Toulouse

Nota is net ‘n rapliedjie

‘n Vooruitstrewende rap-kunstenaar, wat daarvan beskuldig word dat hy gedreig het om op ‘n wilde skietery te gaan, beweer die nota waarop aanklaers hulle saak baseer slegs die lirieke van ‘n liedjie is. Volgens hom is hy geïnspireer deur geweldadige lirieke deur Bob Marley en Johnny Cash. Die hoofbewysstuk in die saak teen Olutosin Oduwole,

Lees verder: Nota is net ‘n rapliedjie

Matrieks beseer in eksamengeweld

Twee matriekleerders aan die Lagunya Finishing School in die Wes-Kaap is beseer nadat hulle deur rubberkoeëls getref is. Die polisie het rubberkoeëls gebruik om ‘n groep ontstoke betogers wat die matriekeksamen by die Langa Sekondêre Skool ontwrig het, in bedwang te bring. “Dit het erg geraak. Volgens inligting wat van die distrik ontvang is, is

Lees verder: Matrieks beseer in eksamengeweld

Britte die lelikste op aarde

Volgens ‘n kontroversiële nuwe webtuiste, Beautifulpeople.com, is die Britte van die lelikste mense op aarde. Dié webtuiste gee alleenlopers die kans om lewensmaats te vind, maar met een groot verskil. Net mooi mense mag deel word van hierdie “eksklusiewe” diens. Slegs een uit elke agt Britse mans en drie uit elke twintig Britse vroue, wat

Lees verder: Britte die lelikste op aarde

Tokyo se straler staan reg

Tokyo Sexwale, minister van huisvesting, het een van sy privaatstralers op bystand gesit vir sy adjunkminister wat in die hospitaal is. Zou Kota-Fredericks is op 1 November ernstig beseer in ‘n trompop-botsing 20km buite Leeu-Gamka naby Beaufort-Wes. Chris Vick, Sexwale se spesiale adviseur, sê Fredericks se toestand het verbeter, maar sy is steeds in die

Lees verder: Tokyo se straler staan reg

Britte wil immigrante wegwys

Gordon Brown, die Britse premier, het Donderdag gesê dokters en werkers in ander professies wat vanuit lande buite Europa afkomstig is, sal binnekort nie meer toegelaat word om poste in dié land te vul nie. Brown het Donderdag belowe om die immigrasiestelsel van die land, wat bepaal watter immigrante in Brittanje mag werk, nóg strenger

Lees verder: Britte wil immigrante wegwys

Zuma en amptenare kry 7% verhoging

President Jacob Zuma het ‘n 7% verhoging vir alle staatsamptenare goedgekeur, het die presidensie gesê. “In die lig van die huidige ekonomiese situasie en die druk op die regering se finansies, het ek besluit om ‘n verhoging van 7% toe te staan,” het hy gesê. Die onafhanklike kommissie vir die vergoeding van openbare verteenwoordigers het

Lees verder: Zuma en amptenare kry 7% verhoging