Geen geregtigheid vir slagoffer sê Burry Stander se ma

Die saak oor die dood van die Olimpiese fietsryer Burry Stander is in die Port Shepstone landdroshof tot Maandag verdaag. Die aangeklaagde het uitstel gevra sodat hy befondsing vir sy regsverteenwoordiger kan bekom, het RSG berig. Die taxibestuurder Njabulo Nyawose se prokureur het versoek dat die verhoor vir twee maande uitgestel word sodat Nyawose finansiering kan

Lees verder: Geen geregtigheid vir slagoffer sê Burry Stander se ma

Plaasmoordenaar kry 30 jaar

‘n Swart plaasmoordenaar is Donderdag in die rondgaande hof in Nelspruit, Mpumalanga tot 30 jaar tronkstraf gevonnis nadat hy daaraan skuldig bevind is dat hy ʼn bejaarde boer met ʼn hamer doodgeslaan het. Welcome Zenzele Bulunga het skuldig gepleit op aanklag van moord, roof en die besit van ʼn ongelisensieerde vuurwapen en ammunisie. Hy is

Lees verder: Plaasmoordenaar kry 30 jaar

Plaasaanvallers op ‘wenk’ van Valke vasgetrek

Agt swart mans is in hegtenis geneem in verband met die moord op Willie Janse van Rensburg (72) van Odendaalsrus in die Vrystaat. Kapt. Stephen Thakeng, woordvoerder van die polisie, het gesê vier verdagtes is Dinsdag in hegtenis geneem en die ander vier is Woensdag vasgetrek. Die arrestasies volg glo nadat die Valke ‘n “wenk”

Lees verder: Plaasaanvallers op ‘wenk’ van Valke vasgetrek

Twee joernaliste by gevangenis gevang

Twee Indiër-joernaliste is oor die naweek by die Westville-gevangenis in Durban in hegtenis geneem nadat hulle hulself glo voorgedoen het as familielede. Taschica Ramlackan en Suthentira Kaissri wou onder dié voorwendsel met een van die gevangenes ‘n onderhoud voer. “Die joernaliste se name en publikasie vir wie hulle werk gaan nie in die stadium bekend gemaak word

Lees verder: Twee joernaliste by gevangenis gevang

Skikking vir orde in parlement verder onderhandel

Die verslag van die Parlement se Komitee oor Bevoegdhede en Voorregte wat strafmaatreëls teen 20 Parlementslede van die EFF aanbeveel, is amptelik deur die Nasionale Vergadering opgeskort. Dit volg na bykans sewe uur se onderhandelinge tussen die opposisiepartye en die ANC. Die ANC het vroeër weer die kwessie op die ordelys geplaas. Die ANC het

Lees verder: Skikking vir orde in parlement verder onderhandel

Zimbabwiërs moet teen jaareinde nuwe permitte vir SA hê

Volgens die minister van Binnelandse Sake, Malusi Gigaba is byna tweederdes van Zimbabwiërs se nuwe werkspermitte toegestaan. Hy sê byna ‘n kwartmiljoen Zimbabwiërs moet teen die einde van die jaar aansoek doen vir dié permit. Van die burgers van die buurland wat in Suid-Afrika werk en wat permitte as deel van ‘n vorige buitengewone bedeling toegestaan is,

Lees verder: Zimbabwiërs moet teen jaareinde nuwe permitte vir SA hê

Opod se administrasie knars tot stilstand onder McBride

Sedert Opod se uitvoerende direkteur, Robert McBride, se aanstelling, het die direktoraat se administrasie blykbaar tot stiltand gekom. Die direktoraat ondersoek klagtes van wangedrag van die polisie en gee aanbevelings waaraan die SAPD moet voldoen binne 30 dae. Wetgewing vereis dat die SAPD die minister die polisie in kennis moet stel en ‘n bewys moet indien

Lees verder: Opod se administrasie knars tot stilstand onder McBride

Chaos in Gautengse wetgewer

Chaos het Dinsdag in die Gautengse wetgewer geheers, soortgelyk aan wat verlede week in die parlement afgespeel het, het The Star Woensdag berig. Die dagblad berig dat lede van die ANC en EFF mekaar beledig en vulgêre uitlatings toegesnou het tydens ʼn amptelike sitting van die wetgewer. Mandiso Mashego, EFF-lid, het na die ANC as die

Lees verder: Chaos in Gautengse wetgewer

Ramaphosa berispe DA oor parlementêre wanorde

Adjunk-President Cyril Ramaphosa sê die DA se besluit om met die mosie teen president Jacob Zuma voort te gaan, het die veelparty-ooreenkoms wat bereik is, geknou. Hy sê die DA-besluit druis in teen die ooreenkoms wat Dinsdag met partyleiers bereik is. Ramaphosa sê al die partye het ingestem om ‘n politieke oplossing vir die onuithoudbare toestand

Lees verder: Ramaphosa berispe DA oor parlementêre wanorde

Middelvinger vervang parlementêre debat

Lechesa Tsenoli, adjunkspeaker van die Nasionale Vergadering, moes parlementslede Woensdag weer waarsku om hul van handgebare te weerhou. ‘n Ongewilde mosie is Woensdag ingedien waarteen talle ANC-lede handgebare gemaak het. Lindiwe Sisulu, minister van huisvesting, glo haar middelvinger gewys. In September het Floyd Shivambu, EFF-LP, vir adjunkpresident Cyril Ramaphosa die middelvinger gewys het. Sisulu is deur opposisielede versoek om

Lees verder: Middelvinger vervang parlementêre debat