Vrou sterf in Vaalriviervloed

Die liggaam van 'n vrou wie se kar weggespoel is by 'n brug in Vanderbijlpark is by die Vaaldam gevind, het ER24 Woensdagaand gesê. 'n Man in 'n boot het die liggaam omstreeks 10-uur die aand gevind by 'n punt waar die rivier in die dam inloop … omtrent 'n kilometer van die ongelukstoneel af,"

Lees verder: Vrou sterf in Vaalriviervloed

Zim-skole is ‘n ramp, s? VN

Zimbabwiese skole is 'n "nasionale ramp" met bywoning wat afgeneem het tot slegs 20% en byna alle landelike klaskamers wat toe is weens 'n gebrek aan onderwysers, het die VN se Kinderonderrigfondsagentskap (Unicef) Vrydag gesê. Unicef het Zimbabwe se nuwe regering van nasionale eenheid (RNE) aangemoedig om onmiddellik te werk om die nasionale onderwysstelsel, wat

Lees verder: Zim-skole is ‘n ramp, s? VN

Taliban selfmoordbomplanters val Afghaanse hoofstad aan

Taliban-vegters gister in Kaboel Talibanmilitante het gister drie regeringsgeboue in die Afghaanse hoofstad met geweervuur en selfmoordbomme aangeval en ten minste 19 mense doodgemaak, terwyl hulle deur die stad terreur gesaai het. 'n Verdedigingswoordvoerder het gesê die weermag is ontplooi, terwyl ambulanse gehoor is wat mense na hospitale toe gejaag het en owerhede geskarrel het

Lees verder: Taliban selfmoordbomplanters val Afghaanse hoofstad aan

Najwa kry 28 jaar in tronk

Najwa Pietersen is gevonnis tot 28 jaar gevangenisstraf vir die moord op haar man, Taliep. Regter Siraj Desai het haar medeaangeklaagdes, Abdoel Emjedi en Waheed Hassen tot 24 en 25 jaar respektiewelik gevonnis vir al die klagte teen hulle. Emjedi het geweier om te getuig in sy verdediging, wat die kanse om sy vonnis te

Lees verder: Najwa kry 28 jaar in tronk

Nuwe SA paspoorte te laat vir Brittanje

'n Suid-Afrikaanse familie van 5 sal nou amper R5000 meer moet betaal vir 'n vakansie in Brittanje. Die vakansievisum, wat Suid-Afrikaners sal benodig vanaf die 3de Maart kos R991. Selfs indien mens net in Brittanje moet land om te wag vir 'n ander vlug, sal mens steeds R686 moet uithaal vir 'n deurgangsvisum. Die Britse

Lees verder: Nuwe SA paspoorte te laat vir Brittanje

Landelike hof gaan geskiedenis maak

Geskiedenis is gemaak Woensdag in die afgeleë area van Msinga, toe hofbedrywighede in 'n saak in sy geheel in Zoeloe hanteer is, het die Mercury koerant berig. Die landdroshof daar is gekies as afskoppunt vir 'n projek van die departement van justisie om die gebruik van inheemse tale aan te moedig. Tans word meeste hofverrigtinge

Lees verder: Landelike hof gaan geskiedenis maak

Joernalis geskiet by TUT protes

'n Joernalis is een van die mense wat Woensdag beseer is toe polisie met rubber koeëls geskiet het op protesterende studente en personeel by die Tswane Universiteit van Tegnologie (TUT). Die joermnalis van die Pretoria News is geskiet toe polisie begin skiet het op betogers by die hoofhek van die universiteit. Die rubberkoeëls is gebruik

Lees verder: Joernalis geskiet by TUT protes

Brandstigters slaan toe op ANK-kantore

Twee klinieke, munisipale voertuie en die plaaslike kantoor van die ANK is aan die brand gesteek in Motherwell, het Oos-Kaapse polisie Woensdag gesê. Die eerste brande het begin op Dinsdagmiddag toe drie munisipale voertuie aan die brand gesteek is, het kaptein Ernest Sighobe gesê. Later, teen 8:30 die aand, is 'n munisipale kliniek aan die

Lees verder: Brandstigters slaan toe op ANK-kantore

Tsvangirai word eerste minister van Zim

Opposisieleier Morgan Tsvangirai neem Woensdag die eerste ministerseed as deel van die magsdelingsooreenkoms met langdienende president Robert Mugabe. 'n Gebeurtenis wat Zimbabwiërs hoop op hulp sal bring terwyl hulle swaarkry deur 'n ekonomiese- en humanitêre krisis. Maar kitsoplossings is onwaarskynlik gegewe Zimbabwe se probleme en die nalatenskap van 'n lang bloedige stryd tussen Tsvangirai en

Lees verder: Tsvangirai word eerste minister van Zim

WHO waarsku teen komende politieke onrus

Die globale ekonomiese krisis kan politieke onrus laat ontstaan soortgelyk aan dít wat gedurende die 1930s gesien is, het die hoof van die Wêreldhandelsorganisasie (WHO) Saterdag in 'n Duitse koerant gesê. "Die krisis versprei vandag vinniger as wat dit in die groot depressie gedoen het en raak meer lande tegelyk," het Pascal Lamy aan Die

Lees verder: WHO waarsku teen komende politieke onrus