Vyf ondersteuners van die ANC-jeugliga, wat Dinsdag in hegtenis geneem is, is op waarskuwing vrygelaat. Die ondersteuners is aangekeer nadat geweld by ‘n saal in Limpopo uitgebreek het waar pres. Jacob Zuma ‘n lesing moes lewer. “Hulle was ‘n weerbarstige groep mense wat in die middag reeds begin het om paaie te versper,” het brig.
Debat tussen dr. Dan Roodt en Andile Mngxitama vanaand om 21:00
Daar sal oor ‘n halfuur ‘n debat op East Coast Radio in Durban wees tussen dr. Dan Roodt van PRAAG en die radikale swart denker, Andile Mngxitama. Enigeen wat belangstel, maar nie in Natal woon nie, kan op die internet inluister by die volgende skakel: http://www.ecr.co.za/kagiso/content/en/east-coast-radio/east-coast-radio-listen Adriana Stuijt sal ook lopende kommentaar op Twitter lewer
Lees verder: Debat tussen dr. Dan Roodt en Andile Mngxitama vanaand om 21:00
FNB kreun onder sjaria-las
Die geskil tussen FNB en hulle sjaria-direksie wat moet toesig te hou oor die Islamitiese Finansies-eenheid het sommige van die probleme beklemtoon om twee inherent verskillende stelsels binne dieselfde finansiële instelling te akkommodeer. Verlede week het die sjaria-raad van FNB se Islamitiese Finansies bedank nadat vertroue tussen die raad en die bank negatief geraak is.
Skoolopstand soos in 1976 nou nodig
Skoolopstande soos in 1976 is nou nodig sê ‘n voormalige ANC-minister. Hierdie keer sal dit egter nie teen Afrikaans wees nie, maar teen ‘n onbevoegde swart regering. Van die versuim om handboeke te lewer tot onbetaalde rekeninge en korrupte onderwys-amptenare, is maar ‘n paar van die klagtes wat instroom. Sedert 1994 is weinig behaal om
Afriforum sê ras is geen motief in plaasaanvalle nie
Die onlangse moord op die swart plaaswerker, Frans Modisa, ‘n 52-jarige van Ventersdorp, is ‘n rede waarom plaasmoorde tot ‘n prioriteitsmisdaad verklaar moet word, sê Afriforum. Dié organisasie het pres. Zuma se stelling dat plaasmoorde nie rasgedrewe is nie, ondersteun. AfriForum het ‘n beroep op die staatspresident en die minister van polisie gedoen om plaasmoorde
Lees verder: Afriforum sê ras is geen motief in plaasaanvalle nie
Obama bly ‘n grap in Huntsville
‘n Optog vir die 4de Julie in Huntsville, Utah, in die VSA, het gesorg vir omstredenheid toe ‘n deelnemer die president nageboots het. Agter op die motor wat “Obama” vervoer het, was onder meer ‘n plakkaat met die woorde: “Vra oor ons aanvalsgeweerplan”. Lees hier. Фильчаков прокуратура харьков
Weermag moet ingryp sê Zille
Wes-Kaapse Premier Helen Zille, het gister ‘n beroep op die Suid-Afrikaanse Nasionale Weermag gedoen om in te gryp in die onlangse vlaag van “oorlog” wat woed tussen bendes in die provinsie. Zille het gister gesê dat dwelmverwante bendes “buite die vermoë van die Suid-Afrikaanse Polisiediens val om te beheer” en dat die weermag ingeroep moet
Zuma waarsku teen derde mag wat ANC wil destabiliseer
President Jacob Zuma het gister gewaarsku dat ANC-lede waaksaam moet wees na “wrede sluipmoorde” van partyleiers wat, sê hy, ‘n poging is om die organisasie te verdeel en te destabiliseer. Zuma het gepraat by die begrafnis van die ANC-raadslid en hoofsweep van die Hibiscus-kus Munisipaliteit, Wandile Mkhize. Mkhize is doodgeskiet toe hy by die huis
Lees verder: Zuma waarsku teen derde mag wat ANC wil destabiliseer
Pastoor, toordokter met kop in emmer verbind
‘n Toordokter en ‘n pastoor se seun is deel van ‘n groep van drie mense wat verlede week in hegtenis geneem is nadat ‘n menslike kop uit ‘n graf in Makwassie in die Noordwes gesteel is, het die Sowetan Maandag berig. Volgens die familielede van Ezekiel Motloung, wat op 1 Julie begrawe is, is die
‘Iets is vrot in Brittanje’
Die arme prinses! Dit is skaars ‘n paar maande, of sy word vir die wolwe gegooi. Nie net haar tande nie, maar ook die land wat sy verteenwoordig, is onder die soeklig. Die jongste voorblad van die Amerikaanse konserwatiewe tydskrif, The New Republic, bevat ‘n aantal artikels oor die einde van die Britse Ryk, met
