Roodt daag Afriforum uit om hom Gelykheidshof toe te sleep

PRAAG is onthuts deur die steun van Afriforum aan ‘n kwaadwillige veldtog wat tans op sosiale en ander media teen dr. Dan Roodt van PRAAG gevoer word. Dié veldtog het begin toe PRAAG vir Steve Hofmeyr bygestaan het om die buikspreker Conrad Koch se teistering van Steve Hofmeyr deur middel van ‘n beskermingsbevel tot stilstand

Lees verder: Roodt daag Afriforum uit om hom Gelykheidshof toe te sleep

Afriforum kies kant vir Daily Show en Daily Maverick teen Dan Roodt

PRAAG het met uiterste verbasing gereageer op ‘n verklaring deur Kallie Kriel namens Afriforum. Kriel het ‘n leunagtige en kwaadwillige redigering van ‘n Amerikaanse TV-program Daily Show, oor sogenaamde “wit rassiste” gebruik om PRAAG en dr Roodt by te kom en insgelyks vir “rassisme” te veroordeel. Tans word die Amerikaanse opname waarna Kriel verwys, oral op

Lees verder: Afriforum kies kant vir Daily Show en Daily Maverick teen Dan Roodt

Staat hou Zuma se seun verantwoordelik vir dood van insittende

Die noodlottige ongeluk waarin ‘n swart passasier, Phumzile Dube in Februarie op die M1 by Sandton dood is, is die president se seun se skuld. Die staat het aangevoer dat Duduzane Zuma, seun van president Jacob Zuma, verantwoordelik is vir dood van ‘n taxi-insittende. Die getuienisleier, Yusuf Baba het in die geregtelike ondersoek na die

Lees verder: Staat hou Zuma se seun verantwoordelik vir dood van insittende

Molesteerder deur Interpol uitgesnuffel

Die borgtogaansoek van die Vrystaatse man wat daarvan aangekla word dat hy sy twee dogters en 17 ander meisies seksueel gemolesteer het, gaan vandag voort in die landdroshof in Sasolburg. Die man is aangekeer nadat Interpol die plaaslike owerhede laat weet het dat hy op ‘n pedofielnetwerk ingeskakel het. Hy het glo materiaal van homself

Lees verder: Molesteerder deur Interpol uitgesnuffel

Gautrein-werknemer pleeg glo bedrog van miljoene

‘n Voormalige swart werker van die Gautrein se bestuursagentskap is op ‘n reeks aanklagte, insluitend bedrog, in hegtenis geneem, het RSG berig. Die woordvoerder van die Valke, Paul Ramaloko sê hulle het die 30-jarige man by sy huis in Ga-Rankuwa, noord van Pretoria, aangekeer. Ramaloko sê die verdagte se kontrak by die agentskap is twee weke gelede

Lees verder: Gautrein-werknemer pleeg glo bedrog van miljoene

Corrie Sanders: Moordverhoor duur voort

Die moordverhoor na die dood van die gewilde kampioenbokser, Corrie Sanders, duur vandag voort. Die drie Zimbabwiërs, wat verdink word van die moord op Sanders, het in Mei in die Pretoriase hooggeregshof skuld ontken op sy moord. Paida Fish, Chris Moyo en Samuel Mabena het onskuldig gepleit op aanklagte van moord, poging tot moord, roof met

Lees verder: Corrie Sanders: Moordverhoor duur voort

‘Grondgryp in Pretoria is wettig’

Die EFF het Woensdag aan Sapa gesê daar is niks onwettig aan die grondgryp by Nellmapius, oos van Pretoria, nie. “Daar is niks fout daarmee nie. Indien die regering sloer om grond aan mense toe te ken, moet hulle dit beset,” het Floyd Shivambu, EFF-hoofsweep, aan verslaggewers by die parlement gesê. Die hoofsweep van die Tshwane-metroraad,

Lees verder: ‘Grondgryp in Pretoria is wettig’

Swak diens en banier eindig in die hof

Die selfoondiensverskaffer Cell C, wat ‘n kliënt met ‘n swak kredietrekort opgesaal het, het die hof genader daaroor. ‘n Banier wat na Cell C verwys as die mees nuttelose diensverskaffer in Suid-Afrika is glo “lasterlik en daarom onregmatig”, het die hooggeregshof in Johannesburg Woensdag gehoor. Christopher Whittcuut, Cell C se regsverteenwoordiger, het dié redes aangevoer dat

Lees verder: Swak diens en banier eindig in die hof

Media24 adverteer afwykings as nuuswaardig

Parafilie (van die Griekse para παρά = naaste en -philia φιλία = vriendskap) is die versamelnaam van ‘n groep seksuele handelinge wat afwykend van heersende norme is. Beeld het dit Donderdag as ‘n soort advertensie in ‘n hoofberig gebruik, wat die vermoede verder versterk dat die koerant besig is met ‘n donker projek. Parafilie kan van onskadelike

Lees verder: Media24 adverteer afwykings as nuuswaardig

Afrikaans is Groot in volle vaart!

Afrikaans is Groot (AIG), die Afrikaanse musiekkonsertreeks wat Vrydag in Pretoria begin, sal nie deur die ANC-jeugliga ontwrig word nie. Die uitvoerende burgemeester van Tshwane, Kgosientso Ramokgopa, het intussen ‘n uitnodiging aanvaar om van die konserte by te woon. Die organiseerders het veiligheidsmaatreëls in plek gestel om te verseker dat kaartjiehouers nie verontrief sal word deur die ANC-jeugliga

Lees verder: Afrikaans is Groot in volle vaart!