Die ANC het in 'n verklaring gesê die jongste tragedie by die Impala Platinummyn se Skag 14 waarin nege myners omgekom het, vra om 'n indringende ondersoek na die land se myne en veiligheidstandaarde. Met die dodetal in Suid-Afrikaanse myne wat hierdie jaar reeds op 104 staan, aansienlik hoër as verlede jaar, het die ANC
Swart Harvard-professor ‘weens sy ras’ aangekeer
'n Swart professor aan die Harvard-universiteit is in sy eie huis gearresteer toe die polisie 'n wenk van 'n buurvrou ontvang het dat "twee swart mans" besig was om daar in te breek. Henry Louis Gates jnr. word beskryf as "die mees vooraanstaande swart akademikus in die VSA".

Lees verder: Swart Harvard-professor ‘weens sy ras’ aangekeer
Premier veroordeel geweld
Mpumalanga premier David Mabuza het diegene in sy provinsie wat gegrief voel oor die stadige pas van dienslewering dringend versoek om liewer die saak met hulle owerhede op te neem as om geweld te gebruik. Hy het Dinsdag 'n verklaring uitgereik nadat die provinsie die afgelope paar weke gebuk gaan onder geweld en onrus. Ontevrede
Onrus brei uit na Meyerton en Balfour
Inwoners van Meyerton, suid van Johannesburg, het Woensdagoggend in opstand gekom volgens die polisie van Vereeniging. Kaptein Shado Mashobane sê die oproer vind plaas op die pad tussen Meyerton en Kliprivier. Hy kon nie verdere besonderhede verskaf oor gebeure daar nie. Die SAUK berig dat die onrus as gevolg van swak dienslewering uitgebreek het en
Skoolbywoning ‘n saak van erns vir departement
Beeld berig dat die departement van basiese onderwys ernstig is oor gereelde skoolbywoning. 'n Konsepwet rakende skoolbywoning is verlede week in die Staatskoerant gepubliseer. Die beleid is daarop gemik om die verantwoordelikhede van leerders, ouers, skole, beheerliggame, hoofde, klasonderwysers en provinsiale onderwysdepartemente beter te omskryf. Van ouers sal verwag om, ongeag kinders se ouderdomme, gewoontes
Is huidige onluste die voorspel tot revolusie?
Iets merkwaardigs is op die oomblik besig om in Suid-Afrika te gebeur. Vir die eerste keer in dekades vind skynbaar spontane onluste onder die swart bevolking in hul woonbuurtes plaas. Ons moet onthou dat vorige onrusepisodes, in die sewentiger- en tagtigerjare onder die vorige bewind, met honderde miljoene dollar vanuit die buiteland aangestook is.

Stig eie Afrikanerbedrywe, sonder SEB
Daar heers tans 'n lewendige debat op Praag se webtuiste oor die toekoms van 'n Afrikanerleefwyse en -kultuur in die huidige opset in Suid-Afrika. Ek maak graag 'n paar opmerkings in dié verband.
Daar heers tans 'n lewendige debat op Praag se webtuiste oor die toekoms van 'n Afrikanerleefwyse en -kultuur in die huidige opset in Suid-Afrika. Ek maak graag 'n paar opmerkings in dié verband.
Openbare geweld dreig aan Oosrand
Polisie het Dinsdag rubberkoeëls gevuur om 200 hostelbewoners in Thokoza op die Oosrand wat oor dienslewering betoog het. uitmekaar te jaag. Die inwoners het by nog voor die son opgekom het teen 4:30vm in Khumalostraat byeengekom, volgens Kaptein Mega Ndobe van die SAPD. Die groep is ontstoke oor die toestand van die hostel en dienslewering
Pik Botha gee dwarsklap na die regses
Op Carte Blanche, M-Net se aktualiteitsprogram, het Pik Botha 'n klap na regses probeer uitdeel. Die program het oor die maanlanding 40 jaar terug gehandel. Daarin verkwalik hy Albert Hertzog dat SA nie al in die sestigerjare televisie gekry het om na die maanlanding te kyk nie.

VSA se geld vir ruimtereis is op
uk casinoалександр лобановский харьков класс