Europa oortref VSA in beurswaarde

Image

New Yorkse beurs

Vir die eerste keer sedert die Eerste Wêreldoorlog, het Europa se aandelebeurse dié van die VSA in waarde verbygesteek. Hiermee verloor die VSA sy globale oorheersing in die kapitaalmarkte wat byna ’n eeu geduur het.

Die gesamentlike waarde van Europa se 24 aandelebeurse, wat Rusland en die ontluikende Oos-Europese markte insluit, het einde verlede week tot $15 720 miljard (€11 819 miljard) gestyg, volgens Thomson Financial-data. Dit is meer as die $15 640 van die VSA.

Lees verder: Europa oortref VSA in beurswaarde

Hoetoe-rebelle verhoog aanvalle in die Kongo

Image

Hoetoe-rebelle van die FDLR

Rwandese Hoetoe-rebelle het hulle aanvalle in die oostelike Demokratiese Republiek van die Kongo verhoog en het drie mense gedood en dosyne ontvoer oor die afgelope dae, volgens die VN-afvaardiging in Kinshasa.

Veertien aanvalle het verlede week in die Walungu- en Kabare-gebiede plaasgevind in strooptogte deur die FDLR (Demokratiese Magte vir die Bevryding van Rwanda), het Kemal Saiki, segsman vir die VN-afvaardiging in die DRK, gesê.

Nog 72 mense is ontvoer en verskeie gevalle van verkragting is aangemeld.

Lees verder: Hoetoe-rebelle verhoog aanvalle in die Kongo

Fidelity-geldwa in Norwood beroof

’n Fidelity-geldwa is gistermiddag Woensdag 4 Maart deur ’n bende gewapende mans in Norwood, Johannesburg, van ’n onbekende som geld beroof.

Direkteur Govindsamy Mariemuthoo van die SA Polisie het gesê die bende het op die voertuig begin skiet nadat ’n Mercedes-Benz daarin vasgejaag het.

Lees verder: Fidelity-geldwa in Norwood beroof

Derde Centurion-rower sterf

Die oorlog in die strate van Suid-Afrika het gister weer in volle geweld gewoed. In Centurion (voorheen Verwoerdburg) het sewe swaar gewapende rowers ’n Eerste Nasionale Bank in die Centurion Mall beroof, waarna ’n skietery met die polisie uitgebreek het.

Strate is op verskeie plekke afgesper en verkeersopeenhopings het tot laat geduur.

Twee van die rowers is aanvanklik doodgeskiet en ’n derde het later op pad na die Pretoriase Akademiese Hospitaal (voorheen die H.F. Verwoerd-hospitaal) beswyk. Vier ander rowers bevind hulle tans onder polisiebewaking in die hospitaal. Hulle is insgelyks gewond tydens die skietery met die polisie nie lank nadat hulle van die bank af in ’n wit Mercedes-Benz weggevlug het nie.

Lees verder: Derde Centurion-rower sterf

Gideon Scheepers: oorlogsmisdadiger of held?

Image

Gideon Scheepers

Vandag herdenk ons die geboortedag van ’n Boeresoldaat wat deur die Engelse as ’n  misdadiger maar deur die Afrikaners as ’n held beskou word…

Gideon Scheepers is op 4 April 1878 in Middelburg, Transvaal, gebore. In 1895 het hy by die Transvaalse Staatsartilleriekorps aangesluit waar hy as heliografis opgelei is. Kort hierna is hy na die Vrystaatse Staatsartilleriekorps oorgeplaas.

Met die uitbreek van die Tweede Vryheidsoorlog in 1899 is Scheepers as heliografis na die oorlogsfront in Natal gestuur. Later het hy ook aan die Slag van Magersfontein deelgeneem. Hy het met die oorgawe van generaal Piet Cronje by Paardeberg daarin geslaag om te ontsnap.

Lees verder: Gideon Scheepers: oorlogsmisdadiger of held?

Van transformanie tot Afrikanervryheid?

ImageVóór 1994 het Suid-Afrika ’n “naturellevraagstuk” gehad. Smuts het gepraat van die “sfinksagtige probleem van swart politieke regte”. Sedert FW de Klerk se holderstebolderoorgawe aan die radikale buitelandse vleuel van die ANC en SAKP het Suid-Afrika ’n nuwe probleem: die Afrikanervraagstuk.

Soos die vorige probleem, gaan dié een ook nie maklik verdwyn nie. Oor die afgelope weke het die meeste koerante, radiostasies en selfs ons streng beheerde private en openbare televisiekanale die Afrikanervraagstuk onder die loep geneem.

Lees verder: Van transformanie tot Afrikanervryheid?

Cholera in Vaalrivier

Image

Cholera-bakterie?

Laboratoriumtoetse op watermonsters vanuit verskeie dele van die Vaalrivier het cholerabesmetting aangedui, het die Noordkaapse gesondheidsdepartement Dinsdag gesê.

Volgens ’n departementele segsvrou, Shelley Fielding, is cholerabesmetting gevind, “spesifiek te Barkly-wes, Spitskop, Schmidtsdrif, die Vaalhartswal in Warrenton en die Vaalhartskanaalstelsel”.

Lees verder: Cholera in Vaalrivier

Hoekom ek weier om om verskoning te vra

ImageJon Qwelane is een van daardie arrogante, irriterende swart rubriekskrywers: ‘n regstellende-aksie-aanstelling met ‘n middelmatige skryfstyl en dowwe politieke en sosiale visie. Iets waaroor hy voortdurend teem is die gebrek aan “transformasie” wat hy aan ‘n gebrek aan berou by die Afrikaner toeskryf. Ek voel ons moet hom reghelp:

Ja, ou Jon…

Ek verstaan uit dít wat jy skryf dat jy wil hê ek, omdat ek blank en ‘n Afrikaner is, berou moet toon omdat my voorvaders joune onderdruk het. Ek sien nie dat julle om verskoning vra vir Bloukrans nie en daarom sal ek nie om verskoning vra vir Sharpeville nie. (Buitendien, júlle was die aggressors in Sharpeville. Miskien het julle nou al geleer dat as julle ‘n beter gewapende groep vaskeer en (A) hulle vrees vir hulle lewens en, (B) hulle het geen ontsnaproete nie, gáán julle seerkry.)

Lees verder: Hoekom ek weier om om verskoning te vra

Argentyne vra eilande terug

Image

Scioli en Kirchner

Argentinië het met die vyf-en-twintigste herdenking van die Falklandeilande-inval hul aanspraak daarop herbevestig. “Die Malvinas behoort aan Argentinië en sal altyd ons s’n wees”, het vise-president Daniel Scioli by die geleentheid gesê, terwyl hy die eilandgroep se Spaanse naam gebruik het.

Mnr. Scioli het in die suidelike stad Ushuaia gepraat by een van die geleenthede ter herdenking van die uitbreek van die oorlog. Hy het Brittanje gevra om samesprekinge oor die soewereiniteit van die eilande te hervat. Argentinië se aanspraak dateer van 1833.

In die Verenigde Koninkryk het Tony Blair egter oud-stryders van die Scots Guards en Royal Navy met kentekens en sertifikate beloon vir hul “moed en professionalisme”.

Lees verder: Argentyne vra eilande terug

Meer moeilikheid in Mogadisjoe (met videogreep)

Image

Rook oor Mogadisjoe

Honderde Ethiopiese soldate het gister Mogadisjoe, hoofstad van Somalië, binnegestroom. Dit volg op vier dae van hewige gevegte met Moslem-rebelle waarin honderde mense dood is en duisende ander gevlug het. Water- en kostekorte dra tot die burgerlike bevolking se ellende by.

Die afgelope paar dae se konflik was die ergste wat Mogadisjoe die afgelope vyftien jaar beleef het. ’n Ethiopiese aanslag verlede week teen vegters van die Moslem-beweging (wat in Desember verdryf is) het tot die hernieude geweld aanleiding gegee.

Volgens ooggetuies is die strate in die Somaliese hoofstad vol ontbindende lyke en baie inwoners het hulle huise inderhaas ontruim. Die Verenigde Nasies se vlugtelingagentskap meen dat sowat 10 000 mense Mogadisjoe die afgelope paar dae verlaat het, wat die aantal vlugtelinge sedert Februarie vanjaar op 100 000 te staan bring.

Lees verder: Meer moeilikheid in Mogadisjoe (met videogreep)