En steeds by Zuma…
Nog ‘n Zuma
En steeds by Zuma…
En steeds by Zuma…
En steeds by Zuma…
Die Demokratiese Onderwysersunie, Sadou, het 'n oproep om 'n algemene staking ter ondersteuning van Jacob Zuma gedoen.

Lees verder: Sadou vra vir staking ter ondersteuning van Zuma
Transnet het in die geheim sonder die kabinet se medewete 'n deel van Kaapstad se beste see en grond aan beleggers van Londen en Doebai vir R7 miljard verkoop.
Transnet het in die geheim sonder die kabinet se medewete 'n deel van Kaapstad se beste see en grond aan beleggers van Londen en Doebai vir R7 miljard verkoop.Lees verder: Swaziland ? land van wese en koninkryk van die armes
Hier is hoe die Bokke gevaar het:
Beast – 7 uit 10. Een van die beter spelers in die Bokspan. Het Mat Dunning harde bene laat kou.
Bismarck du Plessis – 8 uit 10. Saam met Adi Jacobs die beste speler in die Suid-Afrikaanse span. Is die enigste Springbok wat kan meeding by die breekpunte en balle steel van die oposisie.

Een uit vyf, lees Peter de Villiers se rekord in vanjaar se Drienasies, en dit wil voorkom asof Suid-Afrikaanse rugby met elke toets ‘n treetjie agtertuit boer. Die All Black-span is die swakste in jare nadat baie van hul top pelers groener weivelde in Europa gaan soek het, en die Wallabies in ‘n herbou-fase na die vertrek van George Gregan, Larkham en Latham verkeer.

Opmerking: Chris Louw het my gevra om kommentaar te lewer oor ZB du Toit se Die Nuwe Toekoms — ’n perspektief op die Afrikaner by die eeuwisseling. Ek het die boek reeds enkele weke gelede aangeskaf, maar nou eers opgeneem. Nou ja, mnr. Louw, hier is dit.

Ek het verlede week op Praag se webwerf twyfel uitgespreek oor die Springbokke se kapasiteit om die wedstryd vandag te wen, die Australiese rugbyspan se swak rekord in SA desnieteenstaande.

Die stelling van Essop Pahad – dat blankes nie die 2010-sokkertoernooi ondersteun nie – moes seker lank geneem het om uit te dink. Ek wonder net hoe hy nou skielik by dié verstommende openbaring uitgekom het? Dat alle blankes dalk nie ten gunste van die 2010-sokker is nie, kan ek heeltemal verstaan. Daar is meer as een rede daarvoor.

Lees verder: Waarom blankes nie die 2010-sokker ondersteun nie